Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Hoe-belangrik-voedselprodukie-vleisproduksie

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:9 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Mis
          • Hoog:17 C
          • Laag:7 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 04:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:77%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Hoe belangrik is voedselprodukie /Vleisproduksie?

          Ingestuur deur scorpiondip op 8 Januarie, 2010 - 10:48

          In my navorsing vir my tesis, is een van die bewyslaste vir die model wat ek ontwikkel het, redes in my hipotese waarom vleisproduksie veral, noodsaaklik is.  

          Een van die plekke wat ek gaan beskrywe so goed ek kan, is die Noord Natal area Hluhluwe, Mkuze omgewing.  Ek kan ongelukkig nie die data nou publiseer nie maar, ek wil tog produsente bewus maak waarom beter, gesonder en goedkoper vleisproduksie van groot belang is, nie net vir die behoud en winsgewendheid van die produsent nie,  maar omdat Afrika letterlik uitsterf van die honger.

          Net in kort.

          Die Mkuze omgewing bevind hom in 'n gebied wat 10 jaar gelede sowat 76 000 beeste gehuisves het. Tans is daar slegs sowat 6000 beeste in die gebied oor.  Dit weens bosluise, wyl die slagtings wat jaarliks in die gebied plaasvind om aan die mense kos te gee, sowat 50 000 is? Dis n hengse diskrepans.

          Die plase wat daar wat onder my bestuur is, het almal 'n gemiddelde getoetste Bosluisweerstandigheidspersentasie van tussen 76 -96% teen alle aktiewe en alle molekules op die mark.  Dis amper uitverkooptyd!  U kan self met van die produsente nou praat nadat die wetenskap tot hulle redding gekom het.

          Die beste raad wat aan produsente gegee word is "DIP MEER".

          Die vraag is;

          "DIP MEER MET WAT WAARTEEN PRODUSENTE NIE REEDS WEERSTAND HET NIE?"  

          Dit sal ek graag wil sien. Hoe ook? Ons kan dit mos maar hier publiseer.

          Die waarheid is, daar is niks meer oor om met dip nie.  Om bosluisweerstandigheid te breek kan net binne wetenskaplike reëls en intrepretasies gedoen word.  

          Niemand sal dit kan raak raai nie want bosluisbeheer is nie die Lotto waar jy nommers raai nie.  Dit is dieselfde raad wat aan produsente in die Oos Kaap gegee word; "Dip meer, elke 4 dae", skrywe n produsent nou onlangs weer vir my.  

          Of die raad word verkeerd verstaan of iemand het sommer klomp gifverkope gesien kom.

          Die punt is, hoe meer jy bosluise aan die dipaktiewe blootstel, hoe meer weerstandig selekteer hul hulself.  Wie wil hierteen argumenteer?

          Mens moet juis nou minder dip.

          Die Model se ontwikkeling is dus om op wetenskaplike metodes minder te dip, bosluisgetalle op die plaas drasties te verminder, meer vleis per dier te produseer weens die verlaging van veral blou en bontbosluise se invloede op voedselinname en groei, arbeid drasties te verminder en om die weerstandigheid wat teen die huidiege aktiewe heers, heeltemal af te breek en n bestuursplan vir die toekoms na sowat 3 jaar neer te sit wat meetbaar is.

          Aangeheg is 'n link na die Ontwikkelinsgdoelwitte van die Verenigde Nasies.

          Wat sê ek met die link?  Ek sê dat alles in ons vermoëns gedoen moet word om produsente op hul grond te hou en ALLES moet gedoen word om SKOON VLEIS vir die ryker markte geproduseer te word.  

          http://www.un.org/millenniumgoals/pdf/MDG_Report_2009_ENG.pdf

           Pierre van Niekerk

          0126674755

          0822208386

          pierrevn@telkomsa.net

          Jou gradering: Geen Gemiddeld: 3 (1 vote)
          • scorpiondip se blog
          • 1441 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          • verpakking soos bokse en sakke
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Revolusie in landbou is hier - Tina
          • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • 3 Augustus 2009
          • NWK-aandeelhouers beloon
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction