Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Hoe-haal-ek-sekelbos-op-ou-lande-uit

Argiewe

2012

  • April (2)
  • Maart (1)

2011

    Blogger

     
    Adriaan Grobler
    Foto album
    Aangesluit: 19 Aug 2009
    Plaas naam : Kruisrivier
    Dorp : Witbank
    Provinsie : Mpumalanga
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Ondersteun nog niemand nie

    Volgelinge

    Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:9 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Mis
    • Hoog:17 C
    • Laag:7 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 04:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:77%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Hoe haal ek sekelbos op ou lande uit

    Ingestuur deur Adriaan Grobler op 12 Desember, 2011 - 06:37

    Hallo julle, laat ek myself voorstel;  Adriaan Grobler, ons het sopas op n nuwe plaas ingetrek en die ou lande agter in die plaas is toegegroei met sekelbos. Ek vra raad, wat is die beste manier om die sekelbos uit te haal?

    Ek het gehoor n mens kap elke stam op grond hoogte af en gooi dan n hand vol sout op die wortel, los hom dan so 2 maande en ploeg dan die wortels uit.

    Sal al die sout dan nie die lande brak maak nie?

    Ek wil die lande gebruik om gras te plant vir my beeste en wi nie he die sout moet die gras groei benadeel nie.Ons het baie water.

    As daar n ander of beter manier is sal ek die raad waardeur, ek het nie nou geld om n bosvark masjien aan te skaf nie, aangesien al my geld nou in die aankoop van beeste bestee word.

    Dankie

    Adriaan Grobler

    Geen gradering nie
    • Adriaan Grobler se blog
    • 845 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    • verpakking soos bokse en sakke
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Revolusie in landbou is hier - Tina
    • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Talle suikerplase geëis
    • OBP-verlies oor ou geriewe
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction