Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Internet-en-die-landbou-2

Argiewe

2012

  • Februarie (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        Janbez
        Foto album
        Aangesluit: 3 Apr 2009
        Dorp : Kaapstad
        Provinsie : Wes Kaap
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        mkruger se foto
        mkruger
        Jakkals se foto
        Jakkals
        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Volgelinge

        • AnnieBP se foto
          AnnieBP
        • Martie Kruger se foto
          Martie Kruger
        • Hakuna matata se foto
          Hakuna matata
        • Argentyn se foto
          Argentyn
        • Elzabi se foto
          Elzabi
        • Jakkals se foto
          Jakkals

        Vriend

        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:9 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Mis
        • Hoog:17 C
        • Laag:7 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 04:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:77%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Internet en die landbou (2)

        Ingestuur deur Janbez op 23 November, 2009 - 12:54

        Hoe vinnig draai die wiel nie soms nie! Pas ná die vorige skrywe oor die internet en die landbou, is ek saam met die gesin en skoonpa na sy plaas toe naby Riviersonderend in die Overberg.

        Ons is Vrydagmiddag in ‘n haas uit die stad weg om voor donker op die dorp te wees om sekere sake daar af te handel, en toe deur plaas toe.

        Saterdagaand, ná die Bokke se onoortuigende “toets” teen Italië, trek ek die skootrekenaar nader met die oog om e-pos deur te gaan en ook op die webwerf te werk.

        Die Vodacom-modem, wat so heerlik van die huis in die stad werk, skakel aan maar die verbinding bly 2G. Dis net ‘n stap onder die heerlik-vinnige 3G in die stad, waarmee ek gereeld saans en naweke werk. Sonder moeite.

        Maar, om die minste te sê, 2G dit help nie veel daar in die Overberg nie. Landbou.com neem agt minute om oop te maak. Toe maak ek maar eerder toe en skakel die rekenaar af. En dink weer aan diegene wat ongelukkig is om nie die 3G-verbinding te kan benut nie. Dis seker die meeste boere op die platteland.

        Die breëband-verbinding is so naby, maar dit só ver!

         23 November 2009

        Geen gradering nie
        • Janbez se blog
        • 1541 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe
        • Stuur na vriend
        • PDF uitgawe

        Kommentaar

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        • verpakking soos bokse en sakke
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Revolusie in landbou is hier - Tina
        • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Huberta die Seekoei
        • KiepersolSunset2IMG_7913.jpg
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction