
|
boran
|
Argentyn
|
Danie C
|
Le-Andrie Bezuidenhout
|
|
Leon Kruger
|
|
MARIETH GROBLER
|
Danie C
|
Janbez
|
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 04:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 77% |
| Wind: |
Sowat 8 maande terug het ek n besoek afgelê by Leon in die Noordweste, Bushpro Safari's, waarna ons na sy veld gekyk gekyk het op hul plaas, Kareekloof, duskant Derby. Pragtige plek, behalwe...
My een opmerking was "Leon, hierdie boomplaas van jou het nie weiding nie, hier is plate en plate bome wat grond en water steel en niks eknomies bydrae nie. Jy moet van die nuttelose goed uithaal sodat die son daar kan skyn sodat gras in hierdie humusryke grond kan vestig"
Leon het my so met sy groot baard skuins gekyk en verstaan. Ek het aan hom voorgestel dat hy die hout moet omsit in geld, die fikse jong man van hom wat agter op die Cruiser saam met my gery het, het baie planne gekry.
Dis 'n indrukwekkende familie. Annalize, skaam en teruggetrokke vrou, hol die Comrades, maar sy is ook die eerste vrou wat in die Noordweste haar vleisinspekteurssertifikaat verwerf het.
Kyk, ek kom uit die Kalahari uit, ons mense kan wildsvleis gaarmaak. Mens lewer nie kommentaar op die voorbereiding daarvan nie, maar hierdie Annalize het wildsvleis gaar gemaak dat ek dag maar dis mos sagte skaap en geurige jongbees die...
Ek wil graag met julle die advertensie deel van n wonderlike boogjagplaas, 'n vakansieplaas hier naby Joahnnesburg in Derby, met uistekende wild.
Kareekloof is 'n pragtige foto-safari plaas, 'n veilige naweek uitkampplaas vir die gesin, 'n Konferensieplaas vir top besigheidsgroepe, 'n hengelplaas, 'n wonderlike Natuurboomplaas en die groot houtmaak inisiatief van hul seun Heinrich, binne 'n baie sterk pa-seun kombinasie...
U kan nie vriedeliker en meer gawer mense kry nie. Kontak hulle gerus.
Ek het soveel stories oor bosluise, dit kom die week, hierdie is lekkerder en net so n ligte afleiding....

Pierre van Niekerk
0126674755
0822208383
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)