Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Jou-ongeskikte-ryk-boer

Argiewe

2012

  • Februarie (2)
  • Januarie (1)

Blogger

 
AnnieBP
Foto album
Aangesluit: 26 Jan 2012
Dorp : Klerksdorp
Provinsie : Noordwes
Land : Suid Afrika

Ek ondersteun

mkruger se foto
mkruger
Janbez se foto
Janbez
scorpiondip se foto
scorpiondip

Volgelinge

Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

Vriend

Nog nie vriende gemaak nie.

Jongste blogs

Danie C se foto
Toulouse en omgewing (4)
saai se foto
Invoere - bangkrot Boere
Steven nel se foto
Kopklamp
Steven nel se foto
My nuwe nguni vers
Johannes Meintjes se foto
Perspektief op Landbou: ACDP

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:12 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Sonskyn
  • Hoog:18 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 15:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:52%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Jou ongeskikte ryk boer

Ingestuur deur AnnieBP op 26 Januarie, 2012 - 05:03

Jy wat dink dit is reg om ons kinders van vandag soos varke te behandel, jy wat dink die son skyn uit jou uit omdat jy n paar rand meer het as die gewone mens, jy wat dink dit is reg om die kinders te verskree, aftebreek, sleg te maak voor almal, ongoddelike ure verwag, en minimum loon betaal, die kinders tot selfdmoord dryf oor jy hulle vuur blus en hulle selfvertroue so knak dat hulle of aand suipe gaan of vir behandeling moet gaan.........

MAG JY

n kramp kry waar jy nie een wil he nie.

kry wat jou toekom oor jy jou menslikheid verloor het

so swaar gestraf word

en mag jy in jou dinges in gestuur word.

 

Jy jou ......... jou dag sal kom, niemand behandel ons kinders soos  varke en kom daarmee weg nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

Jou gradering: Geen Gemiddeld: 2.3 (3 votes)
  • AnnieBP se blog
  • 1076 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
01 Feb 2012 21:31

hallo almal, jis nooit gedink ek sal reaksie kry op my blog nie maar ek was so de wetter in vir die vrou ek kon iets oorkom.

uiteinde van die saak, die kind het bedank en sit nou sonder werk want hy is verskree weereens vandag, beskuldig dat hy oneerlik is ens ens ens, en so sal ons uitvind dat die vriendin dieselfde behandeling kry. ugh lyk my die hele lot van hulle ht daai nare maniertjie, jammer da is nie n cumright pilletjie vir hulle nie.

die seun se moed is gebreek want hy is boer in volle bloed.

ek het langs die kus gebly vir baie jare en is nou ma eers so paar maande terug by ma, en daar sien mens nie sulke kinders wat so lewe vir die aarde nie.

dit gaan my n ruk neem om weer die boer en sy manier van doen dink en praat gewoond te raak.

Hakuna dit gaan nie oor oordeel nie maar oor my opinie as mens, vrou en ma en as iemand wat vir regverdigheid vir die *kind* baklei maak nou nie saak of dit my kind is nie, ek kan nie staan en toekyk hoe die kinders behandel word en net my kop weg draai nie. Ja hy moet seker leer dat hy sulke jaketrasse oral sal kry, maar solank ek da is om te help sal ek.

lolol onbekende besoeker .... dankie vir die aanbod *grin* en ja net soos die ander onbekende besoeker tereg geskryf het hulle lewe in hulle eie simpel wereld.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
01 Feb 2012 12:29

WTF???? Nou verskree jy die arme oom

  • antwoord
Onbekende besoeker 
31 Jan 2012 23:28

Die plaas/grond/erfporsie/besitting/jare lange oorerflike welvaart posissie in afgesonderde deel van bestaan raak n norm waarvolgens ander geoordeel word wat nie deel daarvan is of ooit kan wees nie, God op sy stukkie aarde en besittings van sy sperms wat mense geword het om hom te dien? Die uitkyk en siening van sy grootheid en alwetendheid verstom tot homself soms?Hoe dan anders? Wie kan hom teegaan?Ken als en wweet als?Unieke en eie-soortig? Slawedrywer? Als en almal wat nie soos hy dink kom van n ander planeet en het NIKS te se hoe SY Planeet bedryf moet word nie?

  • antwoord
Onbekende besoeker 
30 Jan 2012 21:55

Annie stuur vir my die ou se nommer. Ek het n plan.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
30 Jan 2012 10:13

Annie.Ek stem saam met jou,daar is ongelukkig baie sulke mense.

  • antwoord
Hakuna matata
29 Jan 2012 23:22

Gelukkig is dit nie vir haar/julle om enige oordeel uit te spreek nie, daar is net EEN wat dit mag doen. As die persoon rerig so misluk en arogant is, sal sy dag van oordeel kom by ons Liewe Vader.

  • antwoord
AnnieBP
27 Jan 2012 19:40

ja nee ek het my pilletjie gedrink en nee dit is nie my kind nie dit is my vriendin se seun en my dogter se verloofde.

en nee ek het nie n wrok nie, en nee ek is nie blind vir my eie dogters se foute nie, en ja ons soek vir die kind n ander werk.

dankie vir die saam gesels.

  • antwoord
Nic Jansen Van Rensburg 
26 Jan 2012 20:19

Ja die ouens kry 'n mens oral ook in ander beroepe.
die mens het nie pille nodig as sy haar gemoed verlig nie.
of behoort jy ook aan die groep wat sy aanval?

  • antwoord
N ANDER BOER 
26 Jan 2012 15:45

Waaroor raas jy so??? Gee asb inligting/agtergrond dan kan ons dalk saam gesels.

  • antwoord
JOHANN STRYDOM 
26 Jan 2012 14:51

lyk vir my ons ken dieselfde mense,dan is sy eie kinders nikswerd,ou gesegde"bree bors sekelstert pa se seun is 'NIKSWERD"

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Jan 2012 14:18

Hi Annie BP. Wil voorkom jy is betreklik BITTER vir iemand wat jou kind sleg behandel. Om `n wro teen iemand t ehou/kweek is soos om iemand rentevry in jou kop te laat inwoon! Weet jy as jou kind nie vir homself kan opstaan sal hy dit nooit regkry nie. Daar is ook `n ander alternatief wat hulle noem bedanking! Dit beteken hy skryf vir die boer `n briefie waarin jy hom vriendelik in sy m**r stuur en vir hom op `n mooi manier sê hy stel nie meer belang om vir hom enige werk te verrig nie. Stap dan na jou kamer toe en pak jou kleertjies en soek groener weivelde waar jy nie verskree en in jou karakter inklim nie!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Jan 2012 08:10

Het jy nie jou pille gedrink vandag nie? Voorkoppie bietjie warm?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 30-minuut aandetes
  • BP Greyling: ‘Mense’ sy sukses
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction