Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Keelvol-keelvol-keelvol-keelvol

Argiewe

2012

  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        alani
        Foto album
        Aangesluit: 10 Des 2009
        Dorp : Pretoria
        Provinsie : Gauteng
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        Ondersteun nog niemand nie

        Volgelinge

        Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

        Vriend

        Nog nie vriende gemaak nie.

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:12 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Sonskyn
        • Hoog:18 C
        • Laag:7 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 15:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:52%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Keelvol, keelvol, keelvol, KEELVOL!

        Ingestuur deur alani op 9 April, 2010 - 11:46

        As jy dit nog nie afgelei het nie, ja ek is nou net mooi keelvol vir al die twak wat heen en weer geslinger word in die land!

        Ek kan nie verstaan hoekom ons nie in vrede in ons pragtige land kan saamwoon nie... Maar nee, mense moet uit konferensies gegooi word, ander moet koelbloedig vermoor en vermink word en daar moet op taxis geskiet word!

        Goeie genade! In werlikheid kan ons vergelyk word met die barbare van die vroeëre tyd, want volgens my lyk die samelewing nie vandag vir my veel beter nie. Ja, ons word omring deur geboue, infrastruktuur en nuwe tegnologie, maar die oergewoontes van die mens is duidelik.

        Stop die opswepery, stop die haatspraak - magtig, daar is duisende mense wat daagliks doodgaan van die honger maar hulle word nie gehelp nie want die bakleiery oor wit, swart, pienk, pers, geel en blou karring net aan!!!

        Ek het 'n Vriendin wat altyd sê: Met geweld kan jy jou eie vinger in jou eie neus afbreek! Wel, ek dink almal se vingers is tans in Suid-Afrika se neus opgeforseer, en as ons nie oppas nie breek ons ons vingers en die land se neus!

        Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (4 votes)
        • alani se blog
        • 1582 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe
        • Stuur na vriend
        • PDF uitgawe

        Kommentaar

        Nic 
        16 Apr 2010 09:29

        Iewers moet iets drasties gebeur. Hopenlik bring die sokkerwêreldbeker ons landjie se mense bymekaar.

        • antwoord
        Onbekende besoeker 
        11 Apr 2010 12:42

        Al wat ek weet is dat God in beheer is en om vuur met vuur dood te slaan beland jy in die as!

        • antwoord
        Johnnycongo 
        11 Apr 2010 10:59

        Ek voel soos u almal. Ek werk sedert 1984 om verskeie gemeenskapsontwikkelingsredes in Afrika gebiede, sedert 2004 ook rondom die DR Kongo. Afrika kon en kan anders lyk. Ek kyk eerstens na die "volkskerk" in SA wat roem op geleerdheid en "uitverkiessing", maar in effek 'n vrugtelose aanwesigheid van 358 jaar aan God se Suidelike Deurpoort in Afrika in. Nietemin, elkeen van ons het nog die keuse uit genade, elke oomblik van die dag, by elke geleentheid, om wedersyds-stigtend op te tree en saam te bid en saam te werk om die Gees van Geestelike en Fisiese Armoede wat so self-vernietigend en opswepend onderling-voortgedra in Afrika vootgaan. Afrika vernietig homself (dmv die hedonisme wat saam met ge-orkestreerde Sekulere Humanisme volg) sodat Europa en ander die grondstowwe sonder moeite kan buitmaak in ontwikkelde maar ekonomies- en lanbou-verlamde lande. Miskien kom die Afrikaan eendag tot self-insig. Intussen glo ek dat God het beplan om sedert 1652 die ontstaan van 'n "besigheids en groei-gerigde" reenboog-nasie aan die Suidpunt van Afrika toe te laat. Een man, Jan van Riebeeck, het van niks af begin nie. Afrika het nog baie om te leer, maar kan in een oomblik kies om te verander en die geeste wat hom bind af te sweer. Ons as blankes het egter ook geeste om uit onself, organisasies en ons sienswyses uit te dryf. Mag God Afrika aanstons ryklik seen oor ons almal se verootmoedigende belydenis, nuwe eenheid, nuwe doelgerigde en opbouende samewerking en nuwe wedersyds-erkentelike ondernemingsgees.

        • antwoord
        Onbekende besoeker 
        11 Apr 2010 07:15

        Jy bly in Afrika!!! Die laaste stukkie beskawing word nou verwoes. As jy gaan lees oor die geskiedenis van Afrika sal jy sien daar waar die blankes uitgegooi is heers wanorde en moord en korrupsie.

        • antwoord
        D. La Grange 
        10 Apr 2010 17:06

        Ja, ek is ook skuldig aan die opsweep, maar dis moeilik om stil te bly as dinge so gaan. Een ding wat ek regtig agter gekom het is dat 'n mens teen 'n klipmuur vaspraat, want daar word nie meer geluister nie. Dis voel so dat mens maar jou omstandighede maar moet aanvaar en so moet aankaring totdat jy jou kop eendag neerle.

        • antwoord
        Joe 
        09 Apr 2010 16:18

        Afbreek het alreeds gebeur!

        • antwoord
        liz 
        09 Apr 2010 14:21

        Ja kyk ons het onsself al klaar bloedneus geslaan, so afbreek is dalk heel moontlik.

        • antwoord

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Waarom is boere so stil?
        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Boer aangerand oor begrafnis
        • Staat koop grond onder markwaarde

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Verslag oor nuwe bewaringstegnieke
        • Meesteres van die mosbol
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction