Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Kettingsaag

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Sonskyn
            • Hoog:18 C
            • Laag:7 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 15:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:52%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Kettingsaag

            Ingestuur deur Danie C op 2 September, 2011 - 12:29

             

             

            Daardie aanhoudende, knaende geluid, word net oortref deur die getjank van ´n klein hondjie wat pas gespeen is, of die geweeklaag van ´n baba op ´n nagvlug bokant een of ander oseaan. Vroom, vroom, vroom, vroom. Of dit ´n Stihl of Husqvarna is, maak nie saak nie. Ewe irriterend.

            Ongelukkig kan mens nie anders as om respek te hê vir hierdie klein masjientjies met hulle reuse verwoestings moontlikhede nie. Afhangende van die modelle, van ongeveeer 30 cc tot 50cc, kan die bedrewe operateur, die grootste bosreus, in ´n ommesientjie die gees laat gee. Hulle spoeg eenvoudig ´n stroom saagsels uit, wat die ou boom met ´n sug laat neerstort. Die reuk van 2-slagolie en die hout in die lug. Die enigste manier hoe die uitroeiing van die veelbesproke woude gekeer kan word, is wanneer hierdie masjiene verbied word, maar dit is seker onmoontlik. Byle en treksae is nog altyd daar.

             

             

            Alles is darem ook nie net negatief nie. Die ou boom, wat aan die einde van sy lewe is, kan nog goed aangewend word. Na storms en vloede, is die gebruik van die kettingsaag, baie handig om die oorblyfsels van bome, makliker te verwyder.

            Hasta la proxima.

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1139 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Nuwe hoof van Graan SA verwelkom
            • Nuwe basters maak boerdery makliker
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction