Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Kiewiete

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Kiewiete

            Ingestuur deur Danie C op 21 Februarie, 2011 - 11:36

             

            foto  www.savoëls.za.net

             

            Ek is eerlik as ek sê dat hulle my koue rillings gee en die hare op my kop laat regop staan. Gelukkig nie al die tyd nie, maar as hulle so op my afduik en hulle snawels vir my klap-klap, as ek dit seker te na aan hul nes waag. Gewoonlik, regop, soos sommige mannetjies wat aan kleinmansindroom lei, stap hulle op en af in die gras. Kyk my wantrouend met ´n skewe kop aan.

            Skelm, jy sien nie sommer waar die nes is nie. Al op ´n afstand gaan sit en kyk waar hulle die onderstel gaan intrek en op die nes neersak, nog nie baie suksesvol daarmee nie. Baie skelm en heldhaftig om hul nes te beskerm. Gewoonlik 3 of 4 eiers in die nes. As jy dit nou regtig naby die nes sou waag, gooi hulle daardie afvlerk toneelspel, een vlerk wat sleep en hinkend bly hulle net buite jou bereik, in die teenoorgestelde rigting as die nes. Selfs daardie reguit veer, agter die kop, verlep en hang moedeloos. Ek het al per toeval op die nes afgekom, vir ´n oomblik geskrik vir die vreemde bont eiers. Baie goed versteek in die gras.

            Foto: wikipedia

             

             

             

            Die kiewiet of die Engelse plover, is ´n voëltjie wat wêreldwyd voorkom. Van die subfamilie Charadriinae. Ek kan glad nie uitvind wat die werklike naam is van die enetjie wat hier voorkom nie, daardie windmaker vere, agter die kop, kenmerkend van hulle.

            Mens raak gewoond aan daardie aanvanklike irriterende geskree van hulle,  hulle vervul ´n nuttige rol in die bekamping van ongewenste insekte.

            Hasta la proxima

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 1886 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Danie C
            08 Nov 2011 08:07

            Riaan, nee ongelukkig kan ek jou nie daarmee help nie. Dit is eintlik baie moeilik om selfs hul broeiplekke te sien.

            • antwoord
            Riaan van der Ryst 
            07 Nov 2011 13:16

            Weet jy hoe lank broei 'n kiewiet?

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Droogteplan nie prakties uitvoerbaar
            • Stad meisie opsoek na 'n boer
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction