
Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 16:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 60% |
| Wind: |
Nou gee die helder dae, soos blomme vir die by, Die mooiste kleure wat hul het, En dit vir jou en my! Ontstuimig slaan die vygiegolwe teen die rant se hang, Tot bo-op word 'n branding in die holtes opgevang: Bont water wat in poele tussen rotse agterbly. Nou gee die stil blou nagte, soos blomme vir die by, Die mooiste geure wat hul het, En dit vir jou en my! Die wonder van die aandblom het eindelik gebeur In laagtes wat soos wierrookkomme oorloop van sy geur En dit in heuningvlae oor die gannabosse sprei. Hoor die skugter kelkiewyn Se wilde noot van vreugde en pyn! Daar's waaigras in die laagtes En tulpe by die vlei, Daars botterblom en bloublom, En dit vir jou en my! Uit:
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
hey!
just signed up at www.landbou.com and wanna say hi to all!
Cheers
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)