Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Leunstoel-veiling

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Leunstoel Veiling

            Ingestuur deur Danie C op 18 Mei, 2010 - 14:50

            ´n Veiling is ´n senutergende besigheid. Datums van veilings word lank vooruit bepaal. Wat die rol van die weer gaan wees, weet niemand nie. In hierdie hoë reënval gebied, kan reën enige tyd chaos veroorsak met sulke reëlings. Nat, modderige paaie wat maak dat veevervoerwaens nie kan kom waar hulle moet nie. Stresvol en minder lekker.

            ´n Stelsel wat vinnig besig is om gewild te word, is dié van die veiling op die skerm. Skakel baie onsekerhede uit. Indien ´n boer vee, hier eintlik beeste, wil verkoop, laat weet hy die firma wat dit behartig. ´n Verteenwoordiger kom neem ´n video van die diere, met al die besonderhede, massa, ras, geslag, ouderdom en verlangde prys. Die diere word gemerk sodat daar later geen dispuut kan ontstaan nie.

            Daarna is daar 3 opsies, hoe gebie kan word. In ´n lokaal met groot skerm, waar al die kopers vergader en bie soos die diere op die skerm verskyn. Indien die verkoper se verwagting bereik of oortref word, word hy in kennis gestel en word die reëlings vir die vervoer getref soos dit beide pas. Indien daar geen verkop is nie, bly alles net so. Die ander twee is op die internet of in samewerking met ´n Braziliaanse TV kanaal. Vee word ook daar vertoon en kopers kan in hul huise telefonies of deur internet bie.

            ´n Boot ingerig om beeste op die rivier te vervoer.

            ´n Baie rustiger manier van sake bedryf. Rustiger vir die vee, reguit van die plaas na die eindbestemming, sonder die vreemdheid en ontwrigting van die onbekende omgewing van die veilingskrale.

            Hasta la proxima

             

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 1726 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            charles norval
            21 Mei 2010 12:13

            HANGMAT-VEILING SOU DALK N GEPASTER OPSKRIF GEWEES HET-AS ONS JOU OMGEWING IN AG NEEM

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Slegte skuld moenie boer se probleem word nie
            • Skok oor Limpopo-veeartse
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction