Malaria, Muskiete en bytende insekte: Nuwe Beskerming: SABS Goedgekeur.

 Daar is onlangs 'n uitstekende produk HealthGuard Vital Protection op die mark gebring. By Outdoor Skou laas naweek bu Coca Cola Dome het hulle fantastiese aftrek gekry.

HG is 'n materiaal, klere en beddegoed behandelling wat muskiete en ander insekte verdryf. Dit is nie 'n gif nie. Een aanwending op oorpakke buitelugklere en beddegoed hou drie maande of 30 wasse. Dit verbind met die vesel.

Dit is geskik vir oorpakke vir volwassenes, klere en beddegoed vir kinders en babas.

Dit word reeds deur Sealy en Edblo gebruik om waarde toe te voeg. Cape Union Mart verkoop ook behandelde klere.

Behandel self u materiaal, beddens en klere.

Ek was so beindruk dat ek HG nou bemark aan boere, buitelug entoesiaste, hengelaars, myne en toerisme instansies plaaslik en in Afrika.

Kontak my gerus by superwork66@gmail.com vir enige navrae.

Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.