16 Mei 2012

862 keer gelees | 7 kommentaar


Jammer Julle almal,Ek hoop dit is beter en dat julle nou kan sien.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Stevennel12

2012/05/22 03:07:12 PM

Dankie ja ek het vir my n boran bul so 2maande terug gekoop,hy is nou so amper 3jaar oud en baie mooi vir my,ek kan nie wag om van sy kallers te sien nie!!?


Onbekende besoeker

2012/05/22 01:59:22 PM

Baie mooi. As jy die regte bul gebruik kan sy tot 65% van haar eie massa vir jou speen. Beter omset van veld na vleis as wat enige "regte bees" ooit sal gee.


Frans Boer

2012/05/22 10:52:13 AM

Een ding weet ek verseker: Regte bees kry jy nie in die winkel nie. Jy kry hom net op jou bord as jy hom self geslag het.


Onbekende besoeker

2012/05/22 10:22:21 AM

Mooi man, ek kan sommer aan haar kruis sien sy gaan maklik kalf, haar temprament is reg, sy gaan jou 16 plus kalwers gee, ek glo haar vrugbaarheid is goed, en langslewend. waar die ander mense met REGTE beeste 100 aanhou kan jy 130 aanhou, al speen jou kalwers minder.Onthou mens boer met GROND en n inheemse ras soos Ngunies. Geniet hulle


DIRK LESCH

2012/05/22 08:34:19 AM

Wat is regte beeste?


Stevennel12

2012/05/18 09:11:55 PM

Ha ha ha dis amper snaaks!!!!!!


mkruger

2012/05/17 12:55:44 PM

Wanneer gaan jy vir jou 'n paar regte beeste kry ?

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights