Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Nog-orgidee

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Nog Orgidee

            Ingestuur deur Danie C op 20 Oktober, 2010 - 10:28

            Lucy se orgidee, is vanjaar weer ´n lus vir die oog.

             

             

             

             

             

             

             

             

             

             

             

             

             

            Hettie sou dit net so geniet het.

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 2171 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Danie C
            08 Apr 2011 00:06

            Claudia,ek het ongelukkig geen ondervinding van die werklike teel van orgideë nie. Hier in ons wêreld word hulle sommer so aan die bome vasgebind, behalwe die vrouens wat die stokperdjie ernstig bedryf. As ek jou kan raad gee, kyk maar op die internet vir die inligting wat jy soek, maar jy sal moet voorsiening maak vir goeie beskerming teen die koue.

            • antwoord
            Onbekende besoeker Toekie Cronje 
            07 Apr 2011 13:32

            Pragtig

            • antwoord
            CLAUDIA VAN DER NEST 
            07 Apr 2011 13:29

            Hierdie blomme is regtig pragtig. Ek het regtig 'n baie groot passie daarvoor en wil self stadig maar seker 'n klein orgidee boerdery begin. Hoe gaan ek te werk, kan jul my help met inligting van hoe om die regte afdak/, skadunet te gebruik van die begin af. Dit is my eerste stap om dit solank reg te kry. My ma het pragtige orgidees wat ek by haar moet oorneem, net so 3 plante maar groot, hulle moet juis uitgeplant word, dan wil ek natuurlik aanvul. Ek woon in Koster, 'n baie koue plek in die winter met swart ryp.

            • antwoord
            Joey S 
            31 Okt 2010 20:19

            dis wonderlik mooi! Ek dink daaraan om met Proteas te boer. Is dit 'n wilde perd opsaal?

            • antwoord
            louw erasmus 
            25 Okt 2010 12:54

            Dink elke dag aan jou. Geniet jou artikels. Jy moes 'n verslaggewer geword het. Sal graag jou kordinate van van jou blyplek wil kry. Groete aan Dane LOUW

            • antwoord
            Danie C
            22 Okt 2010 13:02

            Dankie, Jan!!

            • antwoord
            Janbez
            20 Okt 2010 12:18

            Hi Danie, Pragtige blomme! Mooi herinneringe.
            Dink aan jou. Sterkte
            Jan bez

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Praktiese voorbeelde van drakrag wat nie oorskry word in 'n stabiele, natuurlike ekosisteem.
            • Daaglikse Nuusbrief (edition 61)
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction