Nuwe!! Onkruidvurk!!- Weeder Fork.

 Ons het pas die nuwe Weeder Fork ontwerp wat die beheer van onkruid vergemaklik. Dit haal die buk en buig uit onkruid uit.

Die vurk is 900mm hoog met twee staal tande en 'n voetstuk om die vurk in die grond te trap. Dit word gemaak van 19mm vierkantpyp met 12mm vierkant soliede tande. Die T-handvatsel is ook van vierkantpyp. Hierdie vurk is baie sterk en lig. Dit word standaard rooi geverf, maar kan in enige kleur geverf word.

Hierdie fantastiese vurk werk uitstekend op grasperke en beperk die skade. Dit werk fantasties in groente en blombeddings om onkruid uit te haal, en grond los te maak.

Dit het vele ander gebruike op die plaas en in die tuin.

Die Weeder Vurk kos slegs R140.00 per eenheid. Prys ex Centurion.

Kontak my gerus vir meer besonderhede op email Superwork66@gmail.com

Geen gradering nie

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.