Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Om-te-boer-nie-te-boer-nie

Argiewe

2012

  • Januarie (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        Hanneke
        Foto album
        Aangesluit: 26 Nov 2009
        Plaas naam : Schietpoort
        Dorp : Pretoria
        Provinsie : Gauteng
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        Ondersteun nog niemand nie

        Volgelinge

        Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

        Vriend

        SMITTIE se foto
        SMITTIE
        Superday se foto
        Superday

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:12 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:18 C
        • Laag:6 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 16:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:60%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Om te boer of nie te boer nie

        Ingestuur deur Hanneke op 8 Desember, 2009 - 22:35

        Goeie dag daar

        Die is nou vir jou 'n vraag.  Soos ou Hamlet van ouds sou se... wel net vertaal in ons lieflike Afrikaans.

        Wel ek dink nie ons sal die vraag ooit kan beantwoord nie, want soveel mense soveel antwoorde.  Maar ek gaan uit my oogpunt dit tog probeer beantwoord.  Sien ek was ook eers 'n stadsjapie met 'n groot verlange na die vlaktes.

        So ja ek het eendag besluit genoeg is genoeg, die stadsverkeer is te erg, die lug te vuil en die voeltjies te stil.  Alles verkoop en my stukkie grond gekoop.  My beeste wei te heerlik in die veld en ek word elke oggend met voelgesang wakker.  Wat meer kan 'n mens vra?  Klink idillies ne.

        Wel ja en nee, dit is heerlik om sonder die stadsverkeer wakker te word en te weet dat jy jou eie baas is.  Heerlik om die son op jou te voel skyn en die wind in jou hare te voel.  En as dit reen, die paddas te hoor sing en die beeste wat soos lawwe goed te sien bokspring.  Ag en as die nuwe aankomelinge hulle eerste wankelrige tree gee, dan wil hierdie hart sommer vermuwwe.  Ja dan is ek so dankbaar dat ek hierdie wonderwerk elke dag kan aanskou.

        Die negatiewe is, dit kan nogal baie alleen op die plaas raak, dus as jy die hele dag mense om jou moet he, wel dan gaan jy nogal sukkel om aan te pas.  Dinge kan nogal stil raak rondom 'n mens, net die natuur as jou geselskap. Tans is dit redelik droog hier in ons gebied en ai dit is hartseer om te sien hoe die weiding in die son doodskroei en die plante smag na water.  Die positiewe hiervan is dat 'n mens besef hoe afhanklik jy van jou skepper is.

        Maar die grootste hartseer en negatiewe van die plaaslewe is die misdaad wat plaasving, van diere wat gesteel word, tot die plaasmoorde.  En dit my liewe vriende is 'n blog vir heeltemal 'n ander dag.

        My antwoord op die vraag is:  As dit jou droom is gaan daarvoor, maak nie saak hoe swaar dit mag gaan nie!  Ek geniet nog elke oomblik daarvan en sal nie maklik my lewe hier weer vir die stad verruil nie.

        Lekker boer!

         

         

        Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
        • Hanneke se blog
        • 1307 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe
        • Stuur na vriend
        • PDF uitgawe

        Kommentaar

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Waarom is boere so stil?
        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Boer aangerand oor begrafnis
        • Staat koop grond onder markwaarde

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Sop vir die siel - Juanita se gunsteling-ertjiesop
        • Beeste: Alle antwoorde op Vra vir Faffa oor Voeding
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction