Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Onkruid

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Onkruid

            Ingestuur deur Danie C op 23 April, 2010 - 03:55

            As die onkruid ander oorweldig, is hulle maar net lui. As die onkruid jouself oorgroei, is dit darem baie kras en is daar genoeg dinge om te blameer. Dit was dalk te warm, bokant 35ºC, te koud, onder 15ºC, plante groei nie so goed buite hierdie temperature nie. Of dalk ook te droog. Onkruid het mos daardie nare gewoonte om jou so stadig ´n rat voor die oë te draai en as jy jou oë uitvee, maak hulle saad en dan is dit verby. Genoeg reserwe saad om jou vir 20 jaar te verpes.

            In hierdie hoë reënval wêreld, oostelike deel van die land, 1500 mm per jaar, bly die bestryding van onkruid ´n daaglikse realiteit om mee rekening te hou. Weidings kan maklik ingeneem word deur ongewenste plante, breëblaar plante. Enigste oplossing, bossiekapper en as hulle mooi uitloop en toestande is reg, verkieslik in die lente, bespuiting met onkruiddoder wat Picloram en 2,4-D bevat.

            Droeër westelike dele, die Chaco, verg ´n ander benadering. Die indringers daar, is bome, veral van die Acacia spesies. Elke paar jaar moet die weidings meganies bewerk word om bosindringing te voorkom. Bewerkings bestaan uit ´n V-skaar ploeg wat onder die oppervlakte beweeg en die gras minimaal beskadig, maar die jong boompies se wortels afsny, met ´n redelike swaar roller agter die ploeg. Ongelukkig het my foto`s van dié implemente in die slag gebly, net ´n foto van ´n roller, dié van Pieter van Rooyen, Lolita, in die Chaco.

            Vir goeie weiding, moet hierdie slang in die gras beheer word.

            Hasta la proxima

             

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4 (1 vote)
            • Danie C se blog
            • 1950 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            R Snyders 
            19 Sep 2010 18:05

            Ek wonder of 'n mens Springbok onkruiddoder op 'n grasperk kan gebruik of sal dit jou gras doodmaak?

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Helfte van wapenlisensies geweier
            • Keer vir te veel geweer
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction