
|
boran
|
Argentyn
|
Danie C
|
Le-Andrie Bezuidenhout
|
|
Leon Kruger
|
|
MARIETH GROBLER
|
Danie C
|
Janbez
|
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 16:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 60% |
| Wind: |
Iewers laas week trek ‘n Mnr Johan Lindeque los op RSG se Facebook, waarsku almal teen melk en verkondig die volgende webblad se bydrae www.notmilk.com/kradjian.html as die wetenskap.
‘n Skryfgeveg ontstaan toe tussen my en die man, wat intussen sy braafheid en kommentaar van RSG se Facebook profiel verwyder het. Ek sou dit graag in chronologiese volgorde hier wou plaas, maar
Sal poog om die mens iewers opspoor sodat sy blinde wetenskap hier geplaas
RSG se Facebook profiel is hier te vinde. http://www.facebook.com/RSGRADIO?ref=mf#/RSGRADIO?v=wall&ref=mf
My kort relaas is die volgende, veral vanuit my werk en navorsing, dat Landbou in baie uitdagende tye kos en werk moet voorsien. Daar is min ondersteuning en begrip van die belangrikheid en kosvoorsiening.
Swak wetenskap, veral wat vleis, melk en bosluise aanbetref, vier hoogty. Dit
Dalk is daar mense wat dieselfde voel en ook gatvol is vir die nonsens wat mense praat oor die Landbou. Protesteer.
Pierre van Niekerk
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)