Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Oral

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Oral

            Ingestuur deur Danie C op 29 Mei, 2010 - 04:23

            Daar is seker baie min lande waar daar nié ´n Suid-Afrikaner of wat voorkom nie. Die meeste van hulle staan hul plek met onderskeiding vol. Elke moontlike beroep.

            Die afgelope week was hier in ons omgewing ´n jongman, wat sy verantwoordelike werk met ´n glimlag en toewyding verrig. Die bestuurder/mede toerleier van een van daardie reusagtige geel busse wat op heelwat vastelande te sien is. Niels Marais, werksaam by Tucan Tours. Saam met die vriendelike Nicky Self, Britse burger, die toerleidster, maak hulle ´n gedugte span uit. Vanaf Lima, Peru, reis hulle na die meeste belangrike toeriste besienswaardighede van Suid-Amerika. Cuzco, Machu Picchu, Bariloche, die Andes, die Pantanal, Ushuaia, Patagonië, Rio, Buenos Aires is vir hulle alledaagse plekke en staaltjies en vertellings volop van merkwaardige toeriste en gebeure op toer.

            Daar is vir 34 passasiers plek op hul bus, Peggy. Die toergroep wat hier aangedoen het, bestaan uit ´n mengsel van Engelse, Australiëse en Vlaams Belgiese burgers. Vriendelike toeriste, dalk omdat hierdie toere effe meer informeel is. Die groot verantwoordelikheid wat op Niels se skouers rus, word duidelik as hy vertel dat hy elke 4 maande tussen 40 000-50 000 kilometer aflê. Daagliks van 400 tot 900 kilometers, as enigste bestuurder. Hy is ook verantwoordelik vir die normale onderhoud op Peggy, gelukkig staan sy hande vir niks verkeerd nie. Behalwe Afrikaans en Engels, is hy ook Duits en Spaans magtig en kan hom goed handhaaf met Portugees.

            Sommige van die passasiers.

            Wys maar net, waarheen die winde van verandering,  baie Suid.Afrikaners ook al waai, daar maak hulle ´n verskil in hulle omgewing.

            Mag die beste span vandag wen, terwyl die Cheethas nié daar is nie.

            Hasta la proxima

             

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1667 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Sokker in Argentina
            • Skietdrift
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction