Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Ore

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Ore

            Ingestuur deur Danie C op 28 April, 2010 - 01:13

            Ore is weg. Nie, dat ons haar nie kan kry nie. Sy het groener weivelde gaan soek. Vir 2 dae het sy eenkant geloop. Nek so effe skeef. Eenkant. As ek roep, het sy my eenvoudig geignoreer, haar nie aan my gesteur nie. Vreemd? Haar die standaard antibiotika gegee. Die volgende oggend het sy styf en opgeblaas daar gelê. Oë glaserig. My ou lieflings koei, dood.

            Van haar kleinkalfie dae af was sy anders. Ma, ´n Nelore, wat maar beduiweld kan wees, pa Brahman, mak. Nooit nodig gehad om haar nader te lok nie. Net aangestap gekom met daardie klappende ore en kom snuif aan my, nuuskierig. Na die eerste krap agter die ore, was sy verslaaf aan mense. Soms lastig. As volwasse koei, soms intimiderend vir vreemdes wat saam met my tussen die beeste was. Het die vrees in hul oë gesien as sy skielik haar nat snoet teen hul rug kom druk. Vir die plaaslike inwoners is dit vreemd dat mens so met jou beeste omgaan. Brutaal, met ´n perd, moet hulle kraal toe forseer word en ook so in die drukgang in.

            Ore kon net nie praat nie, maar verstaan wel.”Kom Ore!” sy het haar kop opgelig en aangestap gekom. “Kraal toe” en sy het die leiding geneem. ´n Regte leier, matriarg. Vir ´n beesboer, die heel belangrikste, vrugbaar. Kloklslag elke jaar haar kalf, goed geaard soos sy. Tussen kalf periode van minder as 365 dae. Mooi kalwers. Die band tussen ons is verstewig met haar eerste kalf, op my verjaarsdag gebore.

            Ore, jy het my gelukkig die dilemma gespaar. Ek het lankal geloop en wonder, wat van die dag as jy moet weg, slagter toe? Sou jou mos nooit in daardie beeswa kon laai nie. Dankie my ou koei.

            Hasta la proxima

             

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (3 votes)
            • Danie C se blog
            • 1608 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Janbez
            29 Apr 2010 09:05

            Danie, Dis seker van veeboerdery: 'n mens is lief vir beeste en daarom boer jy met hulle. Dis vir my, as stadsjapie, lekker om saam met skoonpa in die veld te wees en te sien hoe erg hy oor sy vee voel. Hy is ook een van daardie mense wat 'n aanvoeling vir diere het. Hy sal by 'n werf instap waar kwaai honde is, sonder vrees, en hulle sal hom niks aandoen nie.

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Permitstelsels benadeel jagters
            • Skade aan 'n Elandbul
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction