Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Politici

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Politici

            Ingestuur deur Danie C op 6 Januarie, 2010 - 02:24







            Sommige ly aan intellektuele arrogansie. Die ander ly maar net aan arrogansie. Nie omdat hulle so intelligent is nie, maar net omdat hulle monde so glad is. Ek wou sê bekke, maar ma het my geleer daar word nie so van mense gepraat nie. Dit is nou politici! Van die mees ongewilde spesies in ons samelewing. Wanneer sal hulle leer dat om te praat en te praat is een van die mees nuttelose aksies van die mens.

            Is ongelukkig so dat wanneer politici, dus regerings, iets goed het om oor te praat, wat maar selde is, dan word daardie perd holrug gery. Indien nie, het hulle ´n stilswyende agenda. Boere is deesdae nie veel van ´n faktor wanneer dit by stem kom nie. Dit het nog glad nie tot baie van hierdie spesie se verwronge denkwyse deurgedring hoe belangrik voedselsekerheid en die verdien van buitelandse valuta is nie.

            Hierdie is na aanleiding van die uitsprake wat ons president, Fernando Lugo, die oud Rooms- Katolieke biskop, met tot nou net 4 buite-egtlike kinders, in sy Kers-en Nuwejaarsrede kwytgeraak het. Ongevraagd en duidelik dat hy heeltemal oningelig is. Hy het dit gehad teen die gebruik van landbou chemikalieë, of “agro toxicos” soos hy dit noem.

            Soja is hier die grootste verdiener van buitelandse valuta. Sonder die gebruik van daarde middels sal die produksie in duie stort en is die land op sy knieë. Dit verg tog nie buitengewone intelligensie om te weet, dat wanneer jy jou luukses wil vermeerder, soos politici graag doen, jy eerder jou produktiewe basis moet vergroot nie.

            Laat ons die politici maar net beoordeel op wat hulle doen en van hulle woorde vergeet.

            Hasta la proxima.







            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1470 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Kobus Du Plessis 
            09 Mar 2010 11:23

            Ai ou Danie, ongelukkig kan mens nou ook nie breins koop nie. Hier by ons in die RSA sal jul pres maklik aanklank vind...

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Organisasie vir werkers
            • Mielieprys hoogste n
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction