Ag vir die wat nie weet nie 'n predatoor is maar 'n roofdier. In die huidige samelewing het ons ook maar onder ons eie spesie "homo sapiens" twee bene jakkalse en hulle is maar oral in ons skole, besighede, eenmansake, maatskappye ens. As hulle nie deel was van die besigheid waarin ons, ons as boere bevind nie of nie bedrywig was in die skole waar ons kinders skool gaan nie sou die ou lewe soveel makilker gewees het. In die algemene spreektaal noem ons hulle sommer die boelies. Ek eers gedink ek raak kranksinnig toe ek tot die gevolgtrekking gekom het dat ons lewe vol predatore (boelies) is, maar toe ek so bietjie 'n soektog doen sien ek ou Steve Hofmeyer het ook al verwys daarna dat die media mense boelies is
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)