Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Raad-met-hanteringskrale

Argiewe

2012

  • Februarie (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        Janbez
        Foto album
        Aangesluit: 3 Apr 2009
        Dorp : Kaapstad
        Provinsie : Wes Kaap
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        mkruger se foto
        mkruger
        Jakkals se foto
        Jakkals
        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Volgelinge

        • AnnieBP se foto
          AnnieBP
        • Martie Kruger se foto
          Martie Kruger
        • Hakuna matata se foto
          Hakuna matata
        • Argentyn se foto
          Argentyn
        • Elzabi se foto
          Elzabi
        • Jakkals se foto
          Jakkals

        Vriend

        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:12 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:18 C
        • Laag:6 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 16:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:60%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Raad met hanteringskrale

        Ingestuur deur Janbez op 4 Julie, 2009 - 21:34

        As ek ook 'n noot in die psalm moet gooi. Ek het 'n tipiese stel hanteringskrale, baie soos op die foto's van Johan Oberholster.

        Probleme wat ek met myne ondervind is die volgende:

      • Om die aandrukkraal te vul, moet daar ten minste 3 mense wees. Hierdie probleem kon uitgeskakel word as dit soos Gerhard Solms s'n was. Die booginlaat met toe kante is bedoel om skape beter te laat vloei en ek glo met die Ausies se gebrek aan arbeid moet dit werk. Verder is daar by my 'n massiewe peperboom met baie lekker koelte, presies in die middel van die kraal waaruit die aandrukkraal gevul word. Die koelte is baie lekker, maar net tot 'n skaap al om die boom vir jou weghardloop en jy naderhand besef die skaap jaag eintlik nou vir jou.
      • My drukgang is so 1,0 m wyd. Veral as skaap uitgekeer word of ek weeg, is dit te wyd. Skape in enkelgelid vloei beter omdat daar nie 'n vernouiing aan die einde van die drukgang is vir uitkeer nie. Met die weegproses sou dit ook beter gewees het as die werker buite die drukgang kon staan, 'n skaap nie kon omdraai nie en hy dan een-een kon loslaat om geweeg te word. Ek hou nog daarvan om self (of die mens met die entspuit) ook binne die drukgang te wees as ek doseer of ent, maar ek het foto's waar dames skaap baie effektief en ALLEEN ent terwyl sy buite die drukgang staan. Ek het my bedenkinge of sy my groter ooie so sou kon hanteer, maar aan die ander kant is dit nie hier in Suid-Afrika my vrou se werk nie. Op die meeste foto's is die drukgang onder nou (sowat 250 mm) en bo wyer (sowat 600 mm) en hoogte so 800 - 900 mm as ek moet raai. Ek sou een van elk, i.e 'n 250 x 600 x 800 mm en 'n 900 x 900 mm langs mekaar as die ideaal voorstel.

        Mulder DJ (dassie100@telkomsa.net)

      • Geen gradering nie
        • Janbez se blog
        • 1781 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe

        Kommentaar

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Waarom is boere so stil?
        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Boer aangerand oor begrafnis
        • Staat koop grond onder markwaarde

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • SA kan 300 renosters verloor
        • Veritas kies wenwyne
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction