Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Raad-vir-n-dam-wat-lek

Argiewe

2012

  • Februarie (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        Janbez
        Foto album
        Aangesluit: 3 Apr 2009
        Dorp : Kaapstad
        Provinsie : Wes Kaap
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        mkruger se foto
        mkruger
        Jakkals se foto
        Jakkals
        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Volgelinge

        • AnnieBP se foto
          AnnieBP
        • Martie Kruger se foto
          Martie Kruger
        • Hakuna matata se foto
          Hakuna matata
        • Argentyn se foto
          Argentyn
        • Elzabi se foto
          Elzabi
        • Jakkals se foto
          Jakkals

        Vriend

        scorpiondip se foto
        scorpiondip
        Danie C se foto
        Danie C

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:12 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:18 C
        • Laag:6 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 16:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:60%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Raad vir 'n dam wat lek

        Ingestuur deur Janbez op 4 Julie, 2009 - 21:34

        Vraag:

        Ek het 'n dam wat lek. Dit is 'n ronde sement-en-klip-dam, met 'n deursnee van omtrent 60 meter en 2 meter diep. As die dam so driekwart vol is, lek hy aan die onderkant op verskeie plekke. Omdat dit my enigste dam is, kan ek hom nie leeg tap en weer binne seël nie, want my diere drink uit hom, en ek besproei uit hom. Is daar dalk 'n poeier of vloeistof wat die lekkasies kan stop, sonder om die dam leeg te tap? Die wal is so 0,9 tot 1,2 meter breed. - Hein Muller (hjmuller@telkomsa.net)

        Antwoord:

        Gooi so twee tot drie sakkies gebluste kalk of landboukalk in die water. Roer net die water gereeld dat dit oplos in die water. Die kalk grooi en ná 'n week of twee hou jou dam op met lek. Die kalk kos so ongeveer R70 per 25 kg sakkie. - Deon Stander (dstander@medunsa.ac.za)

        Hein antwoord:

        Ek het verlede jaar in 'n week se tyd 20 sakkies kalk(die wat in papier toegedraai is soos sement) in die dam geroer, maar ek dink met die besproeiing pomp ek dit uit voor hulle kan groei.

        Deon antwoord:

        Ander raad wat ek vir jou het is om jou dam met sout en sement te bag. Maak jou dam leeg. Gebruik so 5 sakkies sement en 1 sak sout. Meng en bag eers jou dam binne in. As jy die water stadig in die dam kan laat invloei, kan jy nog dieselfde dag wat jy gebag het jou water begin terug pomp. Sit iets in die dam by die inloop soos goiingsak sodat die val van die water gebreek word. Jy kan dan 'n dag later die buitekant ook met sement en sout regmaak. Só, as jy roer, kan jy in 'n dag jou dam binne-in regmaak.

        Hein sê:

        Dit werk. Ek het dit by my pa gedoen, op gewone 30 voet sinkdamme wat met steen buite uitgebou is, maar ons het dit net aan die buitekant gedoen. By my het dit nie buite om alleen gewerk nie, maar ek gaan dit regtig op die boonste helfte van die dam binne ook probeer. Ek het skoon daarvan vergeet! Nogmaals dankie.

        Theo la Grange se raad:

        Jy kan probeer om skoon sement naby die lekplekke (as jy die barste in die vloer kan sien) te gooi, die lekkende water suig die sement in die krake in waar dit set en die lek stop. indien die krake te groot is sal dit langer neem om dit dig te maak. - Theo la Grange (theolg@telkomsa.net)

        7 Junie 2006

        Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4 (2 votes)
        • Janbez se blog
        • 2502 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe

        Kommentaar

        Thys Botes 
        01 Mei 2012 18:26

        Baie dankie! Ek soek nou al lank na hierdie "resep" wat my
        pa in die Karoo gebruik het vir windpomp damme, om my
        lekkende visdam reg te maak. Ek het nie die verhouding van
        sement en sout geweet nie. Gaan dit nou beslis probeer.
        Goeie webwerf hierdie.

        • antwoord
        barry prinsloo 
        12 Aug 2011 17:43

        Ja, dit is die beste raad nog. Ek het 'n gansdam wat lek en ek weet wat om te doen. Baie dankie vir die inligting.

        • antwoord

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Waarom is boere so stil?
        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Boer aangerand oor begrafnis
        • Staat koop grond onder markwaarde

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Verslag oor nuwe bewaringstegnieke
        • Verskuif rooivleis-klem
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction