Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Rudi-en-sy-beeste

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 16:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:60%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Rudi en sy beeste

            Ingestuur deur Danie C op 14 Desember, 2010 - 10:29

             

            Oorspronklike bos

            Kamp waar hooi gesny gaan word.  Gatton  panic.

             

             

            Ons stap rustig tussen ´n trop koeie met kalwers, om die waterkrip, besig om herkouend onder die koeltebome, die Chaco hitte te ontsnap. Min troppe hier wat ´n vreemdeling so ongeerg in hul midde sal toelaat. Ek bewonder die kondisie van die diere en die mooi kalwers. ´n Brahman koei laat sak haar kop en snork in ons rigting. Rudi haal sy sakboek uit en skryf die nommer neer en verduidelik mooi vir haar dat daardie gedrag, sopas vir haar ´n plek bespreek het op ´n reis na die slagpale, eenrigting. Geen diere word geduld wat ´n gevaar vir iemand kan inhou nie.

             

            Rudolf of Rudi Wölk is mede-eienaar van die pragtige beesplaas, 14 km noord van die dorpie Neuland, een van ´n paar wat hy bestuur en besit. Drakrag van 1 ha/GVE, maar Rudi verkies om konserwatief te wees en minder te laai. Op 240 ha boer hulle met 120 koeie, kalfpersentasie van digby 90%. Brahman koeie as basis, op hulle word Rooi Angus en Gelbvie bulle gebruik, en op die rooi verse weer Brahman bulle.

             

            Kamp wat bewei word met bottelboom

             

            Kalwers

             

            Kalftyd is gedurende Junie en Julie, die swaartyd, sodat die koeie nie ´n oorvloed melk het nie. Sodra die kalwers 250 kg bereik, word hulle gespeen, omdat aankopers diskrimineer teen te swaar kalwers. Die plaas is opgedeel in 10 ha kampies, daarvan word 1 gespaar vir hooi. Afhangende van die jaar, wissel die opbrengs van 4,5 tot 5,5 ton droeë materiaal per hektaar. Die beproefde gras is Panicum maximum of meer bekend as Gatton panic.

            As ons omdraai en wegstap, is daar weer ´n koei wat snork en dit is dieselfde tante, wat maar net bevestig dat sy op reis wil gaan.

            ´n Plesier om so te boer.

            Hasta la proxima.

             

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4.4 (5 votes)
            • Danie C se blog
            • 1781 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Cora Truter 
            26 Des 2010 00:58

            n Plaas om op trots te wees!!

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Projek oor tierboskat in Noord-Kaap
            • Tursksvye - 'n veilige voedingsbron?
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction