Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Sal-ons-ooit-tevrede-wees

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (1)
  • Maart (1)
  • Februarie (4)
  • Januarie (1)

2011

    Blogger

     
    Martie Kruger
    Foto album
    Aangesluit: 2 Des 2011
    Dorp : Bethlehem
    Provinsie : Vrystaat
    Land : Canada

    Ek ondersteun

    Dalena se foto
    Dalena
    Superday se foto
    Superday
    Hakuna matata se foto
    Hakuna matata
    Janbez se foto
    Janbez
    Danie C se foto
    Danie C
    marleen smith se foto
    marleen smith

    Volgelinge

    Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

    Vriend

    Danie C se foto
    Danie C
    Dalena se foto
    Dalena
    Superday se foto
    Superday
    Hakuna matata se foto
    Hakuna matata

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:12 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:18 C
    • Laag:6 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 18:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:63%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Sal ons ooit tevrede wees?

    Ingestuur deur Martie Kruger op 19 Februarie, 2012 - 20:03

    Ons is so pas klaar met ons seminare by die fees op Reitz. En ek wil baie dankie se vir almal wat die moeite gedoen het om van heinde en verre te ry om ons te kom ondersteun.

    Die Oos Vrystaat is bekend vir sy "koeler" klimaat. maar goeie genade, dis WARM! As ek nie kla van die koue nie , is dit te warm.

    Vir almal wat belangstel om ons op OR Tambo te ontmoet, ons sal 14h00 by Fournos Bakkery ontmoet. Ons kan ongelukkig nie 'n formele seminaar aanbied nie, maar sal wel poog om almal se antwoorde daar te antwoord.

    En so vra almal my, "so wat dink jy van Suid Afrika nou?"

    En ek dink, dis fantasties om almal te sien vir wie ek lief is. Dis te lekker om al die lekker kosse te eet.

    Maar ek huiwer om 'n opinie te lewer....

    Jou gradering: Geen Gemiddeld: 5 (1 vote)
    • Martie Kruger se blog
    • 414 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    Hakuna matata
    21 Feb 2012 15:05

    Ek ken die gevoel Martie.....sal wel se ons is baie bly om die geleentheid te gehad het om te wees waar ons is.....mis familie en vriende baie....maar dis waar dit bly.

    • antwoord

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Boer aangerand oor begrafnis
    • Staat koop grond onder markwaarde

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Land Bank-hoof goedgekeur
    • Moeiliker dae vir sybokhaar
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction