Sekuriteit: Om self verdediging op plaas toe te pas kan gevaarlike gevolge inhou.

 Om die polisie se werk te doen en hulle selfs te help is gevaarlik en kan tot siviele eise lei. Die oproep van die regering om hulp van die boere om SAPM se werk te doen is gevaarlik en 'n desperate poging om op onverantwoordelikherid hul grondwetlike plig te ontduik. Boere is daar om te boer en nie om nagwag en speurder te speel nie. Indien jy selfs 'n krimineel aankeer, deursoek of 'n paar klappies gee is jy in die moeilikheid. Hy gaan jou ten duurste in die hof besig hou, van jou miljoene eis en jou as 'n teiken brandmerk. Pasop!!

Dar bestaan nie genoegsame wetgewing om jou te beskerm en te bemagtig nie.

Laat die Polisie hul eie werk doen. Dring aan en betoog en boikot dat hulle selfs polisiebasisse oral opsit soos op die grense in die verlede.

Die ANC soek ons bloed, maar wil eers ons kennis melk.

Pasop! Asseblief.

 

 

Jou gradering: Geen Gemiddeld: 1 (1 vote)

Kommentaar

mkruger

Eerstens moet ons ophou om die verskoning te gebruik dat al wat ons kan doen is om te betoog en petisies te teken. Dit help nie want die regering luister nie eers na sy eie mense as hulle betoog en afbrand nie.

Tweedens het die regering bewys hy han ons nie beskerm nie so dit is elke werklike man se plig om alles in sy vermoe te doen om sy familie te beskerm.

Hoe doen ons dit ?
Hou op om emosies jou lewe te laat regeer.
Gebruik die brein wat die goeie vader jou gegee het.
Word 'n polisie reservis.
Dan tree jy mos binne die wet op...

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.