Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Skaap-en-bokopleidingsdag

Argiewe

2010

  • Januarie (1)

2009

    Blogger

     
    Jakkals
    Foto album
    Aangesluit: 6 Jul 2009
    Plaas naam : Jakkalsdraf
    Dorp : Polokwane
    Provinsie : Limpopo
    Land : Suid Afrika

    Ek ondersteun

    Le-Andrie Bezuidenhout se foto
    Le-Andrie Bezuidenhout
    Janbez se foto
    Janbez

    Volgelinge

    • Justice Malanot se foto
      Justice Malanot
    • Le-Andrie Bezuidenhout se foto
      Le-Andrie Bezuidenhout
    • eltonpanizza se foto
      eltonpanizza
    • Janbez se foto
      Janbez

    Vriend

    Nog nie vriende gemaak nie.

    Jongste blogs

    Danie C se foto
    Toulouse en omgewing (4)
    saai se foto
    Invoere - bangkrot Boere
    Steven nel se foto
    Kopklamp
    Steven nel se foto
    My nuwe nguni vers
    Johannes Meintjes se foto
    Perspektief op Landbou: ACDP

    My Weer

    • Voorspelling
    • Vandag
    • My ligging

    Kaapstad

    • Donderdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:20 C
    • Laag:12 C
    • Vrydag
    • Reën
    • Hoog:17 C
    • Laag:10 C
    • Saterdag
    • Gedeeltelik bewolk
    • Hoog:18 C
    • Laag:6 C
    Sonsopkoms: 7:37
    Sonsondergang: 17:47

    Kaapstad

    Bygewerk:24 May 18:00 IDT
    Temp:
    Druk:
    Doupunt:
    Humiditeit:63%
    Wind:

    Kaapstad

    Peiling

    Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

    Skaap en Bokopleidingsdag

    Ingestuur deur Jakkals op 19 Oktober, 2009 - 22:21

     

    Bosveld Dorperklub vier sy 25ste bestaansjaar!!

    Gedurende 1984 het 'n klompie eienaars van skape in die omgewing van Nylstroom en Warmbad daaraan begin dink om 'n Dorperskaapklub te stig.

    Op 13 November 1984 kom die klomp skaapboere bymekaar en stig 'n Dorperklub. Die eerste naam waarop hulle besluit het is die Noord Transvaalse Dorperklub. Die eerste voorsitter was Johan Enslin  en die ondervoorsitter Klaas Slabbert. Die stigtingsbyeenkoms was in die spreekkamers van Dr Marius Theron, 'n veearts van Warmbad.

    Op die stadium het nie een van die lede en die belangstellendes kennis gehad van die rasstandaarde van die Dorperskaap. Almal het egter saamgestem dat die skaapras waarmee hulle geboer het verbeter moet word. Die lede het kursusse gaan bywoon en het toe ook begin om goeie aanteel skape aan te koop. Dit was ook nie te lank nie toe teel die boere self baie goeie stoetdiere.

    Die entoesiasme waarmee die klub begin is betaan vandag nog. Die klub staan nou bekend as die Bosveld Dorperklub. Dit is ook die klub met die meeste lede van al die klubs in die land al is dit 'n uiters moeilike area om in te boer. Strawwe hartwater asook ander siektes wat in die oorspronklike skaapwereld nie voorkom kom algemeen voor. Dus 'n skaap wat hier geteel word moet uiters gehard wees.

    Die jaar bied die Bosveld Dorperklub 'n gesamentlike Boeredag en Opleidingsdag aan vir skape en bokke op Woensdag 11 November 2009 by die Pietersburgse veilingskrale.

    Die dag gaan propvol inligting wees vir almal wat reeds skape en bokke het of beplan om daarmee te begin boer. Twee Dorper inspekteurs van die genootskap gaan deel he aan die opleiding asook kundiges op die gebied van aangeplante weidings en dierevoeding. Veearse sal oa nadoodse ondersoeke doen en kuddegesondheid behandel.

    Daar word ook spesiaal voorsiening gemaak vir die arbeiders wat die skape en bokke hanteer asook opkomende boere. Lesings word sover moontlik in hulle eie taal aangebied. Praktiese demonstrasies word deurlopend uitgevoer soos bv hoewe knip en hoe om sterte af te sit, hoe om reg te dosseer en die regte hantering van die diere ens.

    Daar gaan pragtige skape en bokke wees asook die Dorpers wat op die veiling te koop aangebied gaan word die Vrydag met 'n veiling.

     

    Geen gradering nie
    • Jakkals se blog
    • 2001 keer gelees
    • Drukker-vriendelike uitgawe
    • Stuur na vriend
    • PDF uitgawe

    Kommentaar

    Sarel Eloff 
    14 Okt 2010 11:39

    Verneem die Bosveld Dorperklub beplan binnekort (Okt/Nov 2010)weer 'n boeredag; verstrek asb besonderhede indien inligting korrek is?

    • antwoord
    Lizette 
    22 Okt 2009 14:08

    Wil dit graag bywoon. Kan jy asseblief vir my meer inligting stuur. Groete Lizette
    vanzyl001@absamail.co.za

    • antwoord

    Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

    Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Boer aangerand oor begrafnis
    • Staat koop grond onder markwaarde

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Nog 'n Grappie
    • Plaasvervangers
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction