Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Skat

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 18:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:63%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Skat

            Ingestuur deur Danie C op 8 Junie, 2010 - 04:00

            Ongelukkig het niemand, ´n skat ontdek nie. Daarvoor moet ons maar wag vir die Lotto, of soos dit hier bekend staan, die Bingo. Waar daar Duitsers is, sal jy wel Skat kry. ´n Kaartspel, waarsonder hulle nie kan klaarkom nie. Ons weet wat doen die Boere as daar meer as 2 of 3 is. ´n Politieke party of kerk sal gestig word. Meer as twee Duitsers, sal ´n pak kaarte uitruk en begin om Skat te speel. Hulle het my al probeer touwys maak, maar ek dink die meeste kaartspele is tydmors, ´n goeie boek of die internet, is ´n beter tydverdryf. Elkeen kan gelukkig self besluit oor sy voorkeure.

            Die afgelope naweek het die 12e nasionale Skat kampioenskap hier in ons kolonie plaasgevind. Daar was buitelandse deelnemers van Argentinië, Brazilië en Chili. Die meeste deelnemers Duits of van Duitse oorsprong. 51 deelnemers. Feitlik elke Suid-Amerikaanse land het sy eie kampioenskap en dan is daar jaarliks ook ´n Suid-Amerikaanse kampioenskap met deelnemers van elke land. Spel is volgens die internasionale ISPA reëls gespeel. Om dinge bietjie interessanter te maak is daar met elke spel, ´n geldjie in gedrang. Nie veel nie, die bedrag per rondte is ongeveer gelykstaande aan R10.

            Die kompetisie is ernstig, dog in goeie gees afgehandel. Soos met elke kaartspel, is daar behalwe geluk, tog ook vernuf aan verbonde. Goeie pryse was ook op die spel vir die wenners. Tipies Duits, alles goed georganiseer.

            Vir die wat in die volgende weke dalk nie by die sokker sal uitkom nie, daar is ´n ander wêreldkampioenskap vanjaar in Suid-Afrika. Die Internasionale Skat kampioenskappe vind van die 8e tot die 18e Oktober in Kaapstad plaas.

            Hasta la proxima.

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1598 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            charles norval
            08 Jun 2010 13:04

            dit laat my onthou van die storie toe n paar ouens kaart gespeel het en hulle whiskey het op geraak en hulle stuur toe vir Jonas so 10 km dorp toe om whiskey te koop.
            hulle het kort-kort gewonder waar is jonas - "dalk is hy al halfpad dorp toe" - en later "nou moet hy al deur die drif by die dorp wees" en "nou koop hy seker al die whiskey" en so volg hulle hom in hulle verbeelding die hele pad terug met die whiskey.
            na n uur nadat hulle hom gestuur het, is daar n klop aan die deur, en hulle spring bly op om hul whiskey te ontvang, waarop Jonas antwoord toe hulle die deur oopmaak: "die perd se toom ek kry hom nie"

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Trekkerverkope bly laag
            • Beskuit met suurlemoenstroop
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction