Die vermenging van kulture en gelowe op skool hou 'n bedreiging in vir ons boere se kinders.
Die grootste gedeelte van ons boeregemeenskap is Christene en leef na-aan ons Skepper. Nou word ons kinders blootgestel aan groepe wat afgode aanbid, beeste verafgod, onproduktief is, nie die Liefde het nie, ongehoorsaam en ongedissiplineerd en van nature arrogant is, dwelms gebruik, op skool seksueel aktief is ens. ens.
Hierdie gedrag word nie deur ons gemeenskap goedgekeur nie, maar nou deur heidinne op ons kinders afforseer. Hierdie stelsel is uit die putte van die hel en staan direk in kontras met ons Koningkryk. Lig en duisternis mag nie meng nie. Hierdie stelsel kan nie herstel word nie, maar moet van onttrek word.
Hierdie skole gaan negatief op ons kinders inwerk en hul geestelike en vleeslike dood veroorsaak. Hulle gebede gaan nie verhoor word nie, want hul meng met die duisternis. Ons as ouers se gebede gaan ook nie verhoor word nie, want ons laat hierdie vermenging toe. Dit is soos om 'n lam na die slagting te stuur.
Kan jy jou indink dat 'n ongehoorsame, ongedissiplineerde, onbetroubare, dom en lui kind op jou plaas werk. Die gees van 'n verwoester, wat die Vader oor hulle gestuur het, sal op jou plaas werk. As jy opreg is, sal jy en jou kind niks in gemeen het nie. Geen eensgesindheid, heerskappy en liefde nie. Dit sal in die praktyk erger wees as wat ek hier noem.
Ons het dus geen ander keuse as om ons kinders so vinnig moontlik uit hierdie skole te haal nie. Ons sal self ons kinders moet leer. " In daardie dae sal jul kinders deur die Here geleer word". Dit dui op die Liggaam van Christus.
Ons moet nou kies en optree.
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)