Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Skrywe-van-sandsonia-stoet-humansdorp-johan-van-der-watt

Argiewe

2012

  • Mei (1)
  • April (3)
  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        2008

          Blogger

           
          scorpiondip
          Foto album
          Aangesluit: 10 Jun 2009
          Plaas naam : Iewers
          Dorp : Pretoria
          Provinsie : Gauteng
          Land : Suid Afrika

          Ek ondersteun

          boran se foto
          boran
          Argentyn se foto
          Argentyn
          Danie C se foto
          Danie C
          Le-Andrie Bezuidenhout se foto
          Le-Andrie Bezuidenhout
          Leon Kruger se foto
          Leon Kruger

          Volgelinge

          • AnnieBP se foto
            AnnieBP
          • MARIETH GROBLER se foto
            MARIETH GROBLER
          • Danie C se foto
            Danie C
          • Janbez se foto
            Janbez

          Vriend

          MARIETH GROBLER se foto
          MARIETH GROBLER
          Danie C se foto
          Danie C
          Janbez se foto
          Janbez

          Jongste blogs

          Danie C se foto
          Toulouse en omgewing (4)
          saai se foto
          Invoere - bangkrot Boere
          Steven nel se foto
          Kopklamp
          Steven nel se foto
          My nuwe nguni vers
          Johannes Meintjes se foto
          Perspektief op Landbou: ACDP

          My Weer

          • Voorspelling
          • Vandag
          • My ligging

          Kaapstad

          • Donderdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:20 C
          • Laag:12 C
          • Vrydag
          • Reën
          • Hoog:17 C
          • Laag:10 C
          • Saterdag
          • Gedeeltelik bewolk
          • Hoog:18 C
          • Laag:6 C
          Sonsopkoms: 7:37
          Sonsondergang: 17:47

          Kaapstad

          Bygewerk:24 May 18:00 IDT
          Temp:
          Druk:
          Doupunt:
          Humiditeit:63%
          Wind:

          Kaapstad

          Peiling

          Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

          Skrywe van SandSonia Stoet, Humansdorp- Johan van der Watt

          Ingestuur deur scorpiondip op 23 September, 2009 - 09:51

          Ek deel graag vir u die skrywe van Johan van der Watt, SandSonia Boranstoet se skrywe.  Baie lekker om te hoor dat hulle tevrede is met die veiling se verkope.

          As ek mag, deel ek nou iets van my werk aan kliente en wat dit aan kopers en verkopers bied.  

          Die skrywe is selfbeskrywend.

           

          Hi Pierre

          Baie dankie,  die veiling was 'n sukses en ons is tevrede met ons verkope.

          Ons het al ons diere wat aangebied was verkoop behalwe een SP Bul wat ons weer op die plaas wil aanwend.

          Die een koper wat een van ons top SP Koeie gekoop het, het té hore gekom van jou Strategiese Geïntegreerde Parasiet Bestuur (SGPB) wat ons toepas en wil graag weet of ons hom kan voorsien met die parasiet bestuursprogram waaraan hierdie spesifieke dier blootgestel was sodat hy die nodige aanpassings kan doen gebaseer op die geskiedenis van ons parasietbestuur.

          Is ek reg om die volgende inligting op hierdie stadium aan hom te voorsien: 

          1. Voor 15 Augustus  :  Produkte gebruik 
          1. Oes van Bosluise om laboratorium ontleding te doen van weerstandigheidsvlakke van bosluise sodat bestuursprogram daarby aangepas kan word.

          Implementering van Strategiese Geïntegreerde Parasiet Bestuur (SGPB)

          1. 15 Augustus:   Produk 1      
          2. 31 Augustus:   Produk 2            
          3. 28 September: Produk 3         
          4. 15 Januarie      Produk 2 en produk 3, afhangende van die bosluisindikasies op die diere

          Is jy tevrede dat ek die inligting aan die koper kan verskaf ? Indien ja, wat kan ons nog byvoeg ?

          Jou hulp in die verband sal baie waardeer word.

          Groete

          Johann van der Watt

          SandSonia Boran Stoet

          Humansdorp

          Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4.5 (2 votes)
          • scorpiondip se blog
          • 1989 keer gelees
          • Drukker-vriendelike uitgawe
          • Stuur na vriend
          • PDF uitgawe

          Kommentaar

          Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

          Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

          Geborgde skakels


          Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

          Kwaliteit Saad

          Die toekoms is in jou land

          In lyn met die boer

          MSD Animal Health

          Our brand new website

          Daaglikse nuusbrief

          Weeklikse nuusbrief

          Teken In

          • Registreer as gebruiker
          • Wagwoord vergeet?

          E-pos forum

          • Waarom is boere so stil?
          • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
          • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
          • Boom Lusern en siektes
          • Nekklamp vir beeste
          meer...

          Gewildste stories

          Vandag

          • Boer aangerand oor begrafnis
          • Staat koop grond onder markwaarde

          Immergroen stories

          • RSS-voere
          • E-pos foto's aan ons

          Pas gelees

          • Wes-Kaap kry Amerikaanse hulp met opleiding
          • Byvoeding vir wintermaande
          • Wie is ons?
          • Kontak ons
          • Gebruiksvoorwaardes
          • SMS-diens
          • RSS-voere
          • Teken in op LBW
          • LBW-argiewe
          • Vennote

          Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

          Web Development by FormFunction