Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Skurke

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 18:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:63%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Skurke

            Ingestuur deur Danie C op 12 September, 2011 - 09:01

             

             

            Waarom doen mense dit? Natuurlik maar net omdat hulle kriminele is, te lui is om te werk en dink dat hulle bietjie meer geld op die makliker manier kan verdien. Omdat hulle ook geen respek vir ander se besittings het nie, ook nie eers vir die rusplek van die dode nie.

             

            Die afgelope tyd het die Duitse Friedhof (kerkhof ) deurgeloop onder vandale, nee nie vandale nie, kriminele, diewe. Veral sommige van die ou grafte is gestroop van die metaal, lood, wat die grafskrifte gevorm het.  So ook metaal naamplaatjies. Selfs ou meester Fritz Schindler, ja, baie naby familie van die Schindler van die veelbesproke lys, se graf het deurgeloop. Die bronsbeeld, seker gedink dat dit ´n koper beeld was, is verwyder en is ´n groot deel van die grafsteen verwoes. Wat sou die waarde van ´n kilogram of wat se brons en lood tog wees?

             

            Gelukkig is die nuwe grafskrifte van ´n baie sagte metaal.  Die huidige diewe het besef dat dit nie veel werd is  nie, maar of die volgende klomp so intelligent sal wees, sal net die tyd leer.

             

            Wonder of die werk van ´n nag, die gewetenlose skurke, groot bevredignig verskaf het. Finasieel kon hulle nie veel gebaat het nie. Selfs in die Friedhof, sal die drek van die beskawing, nie die ontslapenes in “Friede” laat nie.

            Hasta la proxima.

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 784 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Onbekende besoeker 
            13 Sep 2011 14:43

            Dankie vir hierdie artikel Danie. Jou blog hoort op die webwerf ook, want boere word net so geraak deur metaal diefstal soos die res van die bevolking. Grafskending is 'n skande en al jare lank 'n probleem. Kerke bou nismure om die probleem in begraafplase te omseil, maar dit sal nie lank wees voor die finansieel nuttelose naamplaatjies op nismure ook onder 'n onkundige krimineel deurloop nie. Die probleem is natuurlik nie beperk tot begraafplase nie. In die Wes-Kaap is huiseienaars al raadop met die plunder van buite krane, waterpype teen buite mure, metaal drein pype en selfs skuifdeure se aluminium rame wat aan die orde van die dag is, dit haal net nie die koerante nie. Die probleem is: Daar 'n mark is vir ENIGE metaal in SA, al is Eskom nou die enigste gebruiker van die tipe kabel, of al is Ouma se naam nog op die brons plaatjie. Beide die stroper en die koper is kriminele en het net finansieële gewin in gedagte. Die Staat aan die ander kant, sien beide as self voorsienende, hardwerkende entrepreneurs. Ek het al verskeie verliese gehad en persoonlik dink ek dat die metaal smokkel bedryf die enkel grootste kriminele netwerk en ook die teelaarde vir die meeste kriminele in Suid-Afrika is.

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Jong Dorper-ramme.
            • Staat koop grond onder markwaarde
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction