Slenkdalkoors hou groot gevaar vir mense in. Met die toename in die voorkoms by mense is dit nodig om u en u familie teen muskiete te beskerm.
Die enigste middel in Suid Afrika wat geregistreer is vir die beskerming van beide mens en dier is Permitherin. Heath Guard Vital Protection{HG} is 'n behandelling vir tekstiel soos klerasie, beddegoed, gordyne ens. HG is uiters doeltreffende beskerming teen muskiete en ander bytende insekte.
Perde komberse en stalle kan ook behandel word om teen ander siektes soos West Nile Fever te beskerm.
U is welkom om my te kontak vir enige informasie en beskerming in hierdie noodtoestand.
e-pos superwork66@gmail.com.
Kommentaar
Eish!
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)