Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Hierdie blog was baie bedrywig en het ek 'n missie daarvan gemaak om dit as 'n tipe gemene deler te gebruik om sommmer die alledaagse en die frustrasies en plesier van boerdery te deel. Toe op 'n dag verloor ek belangstelling in die hele storie van blog vra myself vrae oor waarmee ek besig is. Die belangrikste sekere wat is my doelwit met die ding ensukkel ek om myself te oortuig van die rede of doelwitte.
Ek het gedink die blog is lankal af die lug af en toe hierdie week se Maandag sien ek 'n Kennisgewing dat iemand kommentaar geskrywe het oor vee ens wat ek in 2008 geskrywe het. Ek gaan loer en siedaar die ding lewe nog.
Ontmoet per toeval ook iemand die week wat jare terug 'n relatiewe impak op my gemaak het - gaan nie meer hieroor se nie. DIe persoon vra my uit oor my doen en late en ek se gaan lees die dinge op die blog en jy sal weet wat ek die afgelope 30 jaar gedoen het.
Vanmore toe opstaan besluit ek...ITS TIME... Kry jou vingers in rat want jy het baie om met mense te deel...
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Butch, dink nie ek sal myself weer begewe op daai forum nie. Die lewe is te kort om goed 2 keer te doen ... op daardie forum word alles elke 2 week herhaal....
Goed so speenkalf - jy was altyd 'n doring op die forum - soek jou terug om verder inligting te deel - so spoedig doenlik asb.
Lettie Jacobs, moet net se dat jy moet 'n baie goeie kruising daar besig is... het jy my resep afgeloer of ek joune? Self doen ek nei afronding nie so sal myself eerder nei uitlaat op die gebied van voedingskundige nie.
Aan die girl van die stad... my plesier..
Welkom terug Speenkalf! Gee bietjie raad oor hoe om Sussex/Bonsmara speenkalwers markgereed te kry. Bly in Namibiese Kalahari.
Speenkalf, jy is darem seker nou al 'n BUL!!!
'n Mens moet nooit dit wat jy doen omdat dit jou passie is beskou as tyd mors nie, iewers beteken dit wel iets vir iemand. So bly jy's terug!!!
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)