Ons vervaardig 'n reeks sporttoerusting wat uitstekend vir oud en jonk op die plaas gepas is. Ons vervaardig Sokkerdoelpale, Mini Goals, Straatsokker Doelpale, Netbal doelpale, Ball Rebounders vir Rugby, Krieket, Netbal en Sokker.
Ons toerusting word oor die hele Afrika gebruik en uitstekende resultate word van Nasionale spanne tot op Skoolvlak behaal.
Rebounders is fantasties vir speletjies en Sport Vision Training(SVT) soos deur die Springbokke en Proteas gebruik. Dit bestaan uit 'n staalraam met 'n stywe net wat die bal tot drie maal viniger terugskiet. Daar is vier modelle beskikbaar.
U personeel en kinders sal fantastiese waarde put en fiks word. Die oefening bevorder ook 'n gesonde liggaam en gees. Dit sal waarde toevoeg tot die verblyfsomstandighede op die plaas. Hulle kan ook sokker- en ander sportwedstryde met bure se werkers en skole hou. sien www.ballrebounder.com.
Kyk gerus ook na die nuwe SOCCETTE Sokkerspel. Dit is fantasties vir balvaardighede en kompetisies vir klein groepe van alle geslagte en ouderdomme. www.soccette.com.
Ons pryse is die beste want u koop direk van die vervaardiger. Geen middelman.
Kontak my gerus met enige navrae by e-mail: superwork66@gmail.com of Cell 0834542014.
Willem
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)