Strategiese Informasie vir 2010.

 Ek is tans besig met die samestelling van 'n Strategiese Informasieverslag wat voorkennis vir beplanning vir 2010 behels.

Die verslag sal in die volgende vier Magsbasisse Ingedeel word:

Polities, Sosio-Maatskaplik, Ekonomies en Veiligheid. Ek oorweeg om voedsel sekuriteit/Landbou ook by te werk.

Ek weet dat hier 'n uitgelese geselskap op hierdie blogs is en verneem graag die volgende:

Is daar by ons boere 'n behoefte aan voorkennis vir korekte besluitneming?

Sal die periodieke verskynings 'n hulpmiddel wees?

Watter aspekte sal u graag in so 'n verslag wil sien?

Hierdie is 'n poging om u van diens te mag wees. Enige kommentaar, insette en voorstelle is welkom.

Groete

Willem

 

Geen gradering nie

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.