10 Julie 2009

9225 keer gelees | 12 kommentaar


 

The young men from TOYOTA, Pierre van Niekerk and the Chair Andre Scholtz.
 
Andre and his Commitee, of course, organising this proud event in the South Africa Game Industry for the Sable Study group.
 
I have trouble loading Mr Piet Warren' s pictures, those I have received.  My apologies for that.  I provide therefore one of his previous animals, Sam, the bull, belonging now to Gerrie van der Merwe and Frans Schutte. I will ask Jan Bez of www.landbou.com if he is with all his wisdom able to upload it.
 
The production sale of extremely quality sable antelope on Saturday July 11, 2009, at the Selati Game Pens on Gravelotte, again prove to be one of the proudest moments of proven success of private game entrepreneurships on the South African Game Industry calendar.
 
Mnr Piet Warren offer some of the very best sable genetics on offer to buyers.
 
The awe and amazement of the sable species, saved by the vision and private entrepreneurship of the Gravelotte Sable Study, grab the imagination of the animal loving world.
 
Across the world, many emblems are based on the awe of this proud antelope’s face and horns. This animal represents in nature the fiercest of fighters on living earth, extreme intelligence and well known to be only contained by the greatest of beast in Nature. 
 
Gravelotte Sable Study Group have ensured that these proud animals were not wiped off the face of the earth and with kind care and great investment in the animals well being, they have increased these animals from 417 in 1995 to almost 1500 animals currently.
 
Great care is also taken by group members, ensuring that the gene pool are well planned to prevent inbreeding at all costs between the breeders.
 
Hats need to be lifted and ‘n knee bend to the Gravelotte Sable Study group for their fine effort ensuring the sable specie are still part of the future and it’s beauty the pride emblem of the African antelope diversity.
 
Well done Gravelotte Sable Study Group under the fine chairmanship of Mr Andre Scholtz. Well done Piet Warren and all the sable breeders of the study group. 
 
Best wishes for this production sale on Saturday. Thank you for making the South African Game Industry proud with your image.
 
Pierre van Niekerk
0126674755
0822208386
pierrevn@telkomsa.net

Thank you


Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Surita Coetzer

2012/05/02 11:48:30 AM

Goeie dag ek si opsoek na Sable 2 bulle en 6 ooie ongeveer 3 jaar oud as enige iemand beskibaar het. Is in Brits omgewing


gerrie van den berg

2012/04/23 02:06:58 PM

AS DAAR IEMAND IS ONS IS OPSOEK NA 2 SWART WIT PENS OOIE. 0823627264. DANKIE GERRIE


scorpiondip

2012/04/03 03:41:17 PM

Frank Damaschke Dit klink ideaal om so op n klein skaal te boer, dit is in my beskeie opinie die verkeerde ding om te doen. Voordat bosluise jou probleem word, is wurms jou probleem. Aangeplante weiding wat onder besproeing is sal in n aardige nes van wurms van soorte ontwikkel. Wurms van soorte, en ek het hieroor al geskrywe, skei n toksiene af wat die selle van die immuunstelsel verswak en verstadig. In leketaal beteken dit dat wanneer n dier byvoorbeeld met een of ander parasiet besmet word wat siektedraend is, die parasiet heel gelukkig ontwikkel en reageer die vertraagde immuuunstelsel baie later as wat dit moet en het dan n helse stryd om die "aanval" op die gesondheid van die dier te onderdruk. Dit plaas die dier onder stres. Wanneer n dier onders tres kom is die natuurlike reaksie van verskeie parasiete, soos bosluise en vlieë (vlieë dra verskeie siektes en nematodes wurms ook oor) om die verswakte dier toe te sak. Stres van soort het 'n verdere negatiewe invloed op die immuunstelsel, veroorsaak koksidiose of emeria, verdere verswakking in die diere en bosluise takel hulle toe. Die gemiddelde boer dink en die raad wat hy ontvang beloof dat hy net 'n bosluisprobleem het, behandel hulle onkundig met alle soorte van middels sonder om ook geintegreerd die ander parasiete (wat geidentifiseer moet word en ook voorkomend behandel moet word met verskillende bestuurstels)te bestuur. My kort antwoord is NEE! Jy kan, maar jy moenie in sulke kampies wil boer nie. Jy moet jou bestuurstelsel aanpas na gelang van die parasiete wat jy het. Om hierdie probleem "op te los" sien jy soos bo dat almal beveel snaakse soorte van dipstelsels aan, maar nie een van hulle, anders dan my Scorpiondipstelsel, kan middels aanwend wat ook wurms tydig met die regte middels beheer voordat bosluise tydig aangepak word nie. Hulle blootstelling aan die son maak die middel in byna 1 dag onaktief omdat die nie ultravioletstrale kan hanteer nie. So kundig as wat my stelsel is, is ek die eerste een wat sê dat mens nie chemies afhnklik moet word van bestuur van jou diere nie. Immuniteit moet oor TYD ontwikkel word, kundige blootstelling aan die parasiete moet plaasvind wat met risiko's gepaardgaan en weidingstelsels moet aangepas word op klein kampiestelsels sodat daar teen die wurms se lewensiklusse geboer kan word. Dit is opsommend nie net bosluise nie, dis ook wurms en vliee en baie vliegsoorte wat pla,soos die spykerwurm se vlieg,Chrysomia bezzania word bv glad nie beheer deur Amitraz nie, en is n doring in die vlees by oorverliese. Jy kan my kontak by 0822208386 Pierre van Niekerk


Frank Damaschke

2012/04/03 01:13:06 PM

Kan n mens intensief boer met swartwitpense? En hoeveel kan jy op 30 ha aangeplante lanksenkgras aanhou? Groete Frank


Danie Terblanche

2012/01/16 12:52:48 PM

Ek wil graag raad vra en as met iemand kan kontak in die verband sal ek dit baie waardeer.. Ek wil graag swartwitpens bulletjies en buffel bulletjies koop en op my plaas laat loop tot groot en dan maar laat jag. Aangesien ek persoonlik dink dat dit beter inkomste kan lewer as bees. My plan is om te begin met 6buf en 6 swp per jaar en so aan te gaan tot in jagproduksie.Ek wil ook kyk na njalas in kampe.. As iemand my kan help sal ek baie waardeer. Boer naby mooinooi op (00ha bos.. %grade c warmer as pretoria teen die maggalies berg Groetnis Danie


anthonie potgieter

2011/10/24 07:31:48 PM

eks opsoek na dragtige swartwitpense .0828990067


Armand1

2011/08/31 07:20:17 AM

Ek is opsoek na 3 sable koeie en 1 bul.


SHEENA GEERE

2011/05/27 11:58:00 AM

Hi Gerrie. Hoekom kyk jy nie of jy van die Duncan Applicator van van Oom Gielie se dipbak gebruik kan maak nie?


Pierre van Niekerk

2011/02/17 06:18:33 PM

Hallo Willem 1. Belangrik om te onthou dat swartwitpense eintlik protein-intollerant is, wat 'n belangrike komponent is vir ontwikkeling en trofeehoringgroei. 2. Ek is nie heeltemal op hoogte wat die pryse tans is nie. Dit is belangrik om te weet wie sit met 'n oormaat ingeteelde diere, wat hoofsaaklik rooi vertoon, wat uitgeskiet moet word. Dit kan dalk goedkoper wees. Ek weet wie het n klompie goeie diere, of dit in die mark is weet ek nie. Ek dink egter die ingeteelde diere is n bedryfs-staatsgeheim. Net iemand wat weet sal jou hiermee kan help! Onthou net dat bulle wat van koeie onthou word, horinggroei natuurlik stimuleer. Dit is wanneer hulle by koeie kom, dat dit blyk of hul horinggroei stop. Baie groete


Wilhelm Dreyer

2011/02/17 11:56:33 AM

Ons oorweeg dit om swartwitpens bulletjies aan te koop, te laat jag waneer volwasse. Is hulle geneig om draad te kruip of eerder springers. Wat is n redelike prys om the betaal vir 18mnde oud bulletjies?


Natasha De Waal

2010/11/02 12:05:28 PM

Ek wil graag n foto vd Bul "mike" bekom.Hy is op n veiling vir in rekord prys van R3 mil verkoop. Ek het n beeld gekoop vd bul en wil graag die ware jakob in n foto bekyk. ASB.


Gerrie v/d Merwe

2009/10/11 07:02:12 AM

Hallo Pierre Ek kry nie meer E-posse vanaf Bosluis nie, is daar dalk 'n probleem met die stelsel of wat kan dit wees. My eerste swp kamp gaan binne die volgende week klaar wees en die buffelkraal behoort oor 2 weke klaar te wees. Ek het diptoestelle nodig want ons het Livingston Elande wat ook gehelp moet word. As dit moontlik is kan jy vir my 'n koste beraming doen vir ons begroting asb. beste Gerrie

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights