Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Sybille

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 18:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:63%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Sybille

            Ingestuur deur Danie C op 26 Oktober, 2010 - 12:25

             

            In die supermark, raak mens gou bewus van die vriendelike vrou, met die styl hare, se teenwoordigheid. As dit lyk asof jy iets soek, is sy gou by om te help. Elke gemeenskap het sy vroue wat ´n verskil maak, wat hulle ook onderskei van ander vrouens, deurdat hulle op redelike jong ouderdom deur ernstige trauma is. Sterk vrouens, vrouens wat nie gaan stil sit en hulle laat onderkry het deur hul persoonlike tragedies nie. Hier is ook ´n paar en het ek reeds oor sommige van hulle geskryf.

            Een van die raakvatters is Sybille Kröll. Eienaar/bestuurder van die grootste supermark in ons omgewing. Plat op die aarde en vriendelik, dalk die grootste rede waarom haar supermark so gewild is en kopers van heelwat verder as die onmiddellike omgewing trek. Nog van niemand gehoor wat ontevrede was met die diens by Super Almacen 50 nie. Die naam het sy oorsprong gekry met die “nuwe”gebou wat in in 1950 deur haar ouers opgerig is om die winkel te vestig. Vandag huisves daardie gedeelte die apteek, Farmacia Karin. 16 jaar gelede, toe ons hier aangeland het, was die winkel nog soos dié in ons kinderdae. Helpers agter die toonbank en jy vra hulle om vir jou te gee wat jy nodig het. Vier jaar daarna is dit verander in ´n redelike beknopte “selfhelp” winkel en in November 2006 is die splinternuwe supermark in gebruik geneem.

             

             

            Sybille, of Bille soos sy algemeen bekend is, ma van twee jong seuntjies, verloor haar man in 1990 in ´n busongeluk. Hy was die eienaar van die Ybyturuzú diens, wat die omgewing met Asunción verbind. In 1994 sluit sy haar aan by haar ma, wyle tante Detta Fichter, self ´n formidabele vrou en begin die ongekende groei van Almacen 50. Bille huiwer ook nie om betrokke te raak by ander vertakkinge van die gemeenskap nie. Sy dien al vir baie jare op die bestuur van die Duitse Sportklub en die Evangeliese kerk

            ´n Vrou vir wie mens jou hoed kan afhaal vir haar besonderse durf en deursettingsvermoë. Deesdae word sy bygestaan deur Ollie, haar jongste seun.

            Hasta la proxima

            Jou gradering: Geen Gemiddeld: 4.3 (3 votes)
            • Danie C se blog
            • 1546 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            Danie C
            01 Nov 2010 19:37

            Lize,
            jammer ek reageer nou eers. Mens weet hier mos nie as daar kommentaar is nie. ansje@hotmail.co.uk Skype soek vir kobus bondesio neuland paraguay Telefoon +595981165879

            • antwoord
            Onbekende besoeker 
            30 Okt 2010 06:12

            Danie, wil graag weet of jy dalk Kobus Bondesio se kontak besonderhede het. Jare laas van hom gehoor-woon in NZ. Vriend van ons is ruk terug oorlede en wil graag met hom kontak maak. Groete Lize

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Brande: Senwes help boere in nood
            • Clover: Aardklop-borgskap ’n ‘sakebesluit’
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction