
Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Ek het vir my ñ klein plasie aan geskaf en wil ñ trekker koop maar het geen idee wat om te koop en waar om een tweedehands te kry nie kan iemand miskien help?Dankie
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Koop die grootste wat jy kan bekostig, het al die oefening gedoen en moes toe weer koop. Ek het Foton gekoop en het geen klagtes nie.Baie goedkoper as die 'name brands'
Vraag is:
Wat wil jy doen met die trekker.
As jy wil ploeg/plant moet jy besluit hoe groot wil jy plant en watse tipe grond het jy sodat jy kan besluit watse trekker moet jy koop.
As jy net wil voer uitry met die trekker het jy nie 'n grote nodig nie.
My raad is dat jy miskien vir jou 'n 2de handse trekker koop op 'n veiling of sommer in die Landbouweekblad.
Dit help nie om 2de handse trekkers by handerlaars te koop nie want van hulle verf net die trekker oor, sit hulle "klein" wins by en jy betaal dan meer vir niks.
gaan na Richie auto in standerton
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)