Ek het vir my ñ klein plasie aan geskaf en wil ñ trekker koop maar het geen idee wat om te koop en waar om een tweedehands te kry nie kan iemand miskien help?Dankie


Kommentaar

Kommentaar (3) “Trekker

  1. hannesw
    hannesw

    gaan na Richie auto in standerton

  2. Maarten Kruger
    Maarten Kruger

    Vraag is:
    Wat wil jy doen met die trekker.
    As jy wil ploeg/plant moet jy besluit hoe groot wil jy plant en watse tipe grond het jy sodat jy kan besluit watse trekker moet jy koop.
    As jy net wil voer uitry met die trekker het jy nie ‘n grote nodig nie.
    My raad is dat jy miskien vir jou ‘n 2de handse trekker koop op ‘n veiling of sommer in die Landbouweekblad.
    Dit help nie om 2de handse trekkers by handerlaars te koop nie want van hulle verf net die trekker oor, sit hulle “klein” wins by en jy betaal dan meer vir niks.

  3. Edgar Claassen
    Edgar Claassen

    Koop die grootste wat jy kan bekostig, het al die oefening gedoen en moes toe weer koop. Ek het Foton gekoop en het geen klagtes nie.Baie goedkoper as die ‘name brands’


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.