6 Julie 2009

5824 keer gelees | 4 kommentaar



Kommentaar
Slegs in Afrikaans


N.J.Wiese

2011/10/09 05:36:55 PM

Anton gaan kyk op tracterdata.com


paul van der merwe

2010/05/06 01:55:13 PM

Tot die middel 1950s was die trekkers van die VSA die markleiers hier.IH,John Deere,Massey Harris,Oliver,Case,MM en Allis Chalmers was volop.Meeste het krag parrafien gebruik.Die VSA vervaardigers was maar stadig om oor te skakel na diesel enjins.tot in die 70s was "gassers"n algemene gesig daar. Die Amerikaanse trekkers was ook meestal nie toegerus met driepuntstelsel.Die SA boere het daarom die kleiner en ligter diesel eenhede met driepunte van Europa verkies. Massey Ferguson met sy 35 en 65 trekkers was dan ook gou markleiers hier met Fordsons en later Fords in die tweede plek. Net John Deere het n redelike markpersentasie behou,die ander VSAvervaardigers het so te se verdwyn teen die einde van 1960. Vandag word die wereld mark oorheers deur John Deere en CaseNH.In SA word die tendens in n groot mate voortgesit.


frans.m

2010/01/08 11:37:46 AM

Anton het jy toe al inligting gekry? Frans


Anton Robbertze

2009/12/07 06:16:01 PM

Ek het onlangs 'n Vaaljapie TEA 20 gekoop en is op soek na tegniese data. Enige hulp? Dankie Anton

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights