Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Vegetari-rs

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 18:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:63%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Vegetariërs

            Ingestuur deur Danie C op 20 Maart, 2010 - 03:30
             

            Daar is min dinge wat speekselkliere so aan die werk sit en daardie onwillekeurige gerommel in die maag laat ontstaan, as die reuk van braaivleis op die kole en spek in ´n pan. Dalk die reuk van braai-uie ook, maar nie naasteby nie. Eersgenoemde twee, vleis. Verbode vir vegetariërs.

            Wonder nou al lankal of daardie reuk dieselfde uitwerking op vegetariërs ook het? Kan amper nie glo dat dit nie hulle reuksintuie sal aantas en die lippe laat aflek nie.

            Hier by ons, is dié familie, pa, ma en vier seuntjies. Veral die pa, uitgesproke oor die nadelige effekte van vleis, hoe oneties die gebruik daarvan is en natuurlik ´n paar ander rare idees ook. Ma en kinders moet maar inval by pa se besluite. Sit hulle nou die dag regoor my by ´n funksie. Hulle borde gelaai met slaaie, die reuk van braaivleis in die lug. Die mense hier, kan nié sonder braaivleis nie. Hou hulle onderlangs dop en ek merk hoe daardie ogies, verlangend dwaal na die eters om hulle se borde, gelaai met vleis. Voel skoon jammer vir hulle.

            Wonder wat hulle sou doen as daardie streng blik nie daar was nie. Laat my dink aan kennisse wat hulle kinders sonder die nadelige effek van suiker en veral lekkergoed, probeer grootmaak het. Hoe daardie kinders hulle self te buite gegaan het, weg van die wakende oog van pa en ma. Selfs die suikerpot bygedam en teelepels vol daarvan, vinnig verober het.

            Die pa van die vier seuntjies, het genoem dat hulle aanhou probeer het vir ´n dogtertjie. Het hulle vleis geeet, was daar moontlik een. Weet iemand of daar ´n verband bestaan tussen die afwesigheid van vleis in die dieet en die produksie van seuns?

            ´n Vleisprodusent kan seker maar wonder oor hierdie dinge.

            Hasta la proxima

             

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 1969 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            mariahS49
            25 Mar 2010 13:35

            Ek is al jare lank 'n vegetarier met al die gesondheidsvoordele daaraan verbonde, al het ek op 'n plaas grootgeword met vleis daagliks op die tafel. Ek ruik die vleis by baie plekke maar word geensins lus om dit te eet nie. My beste vriendin se dogter het onlangs oorgeskakel na 'n vegan leefwyse en is hoog in haar skik met verhoogde energie en minder asma aanvalle.
            Ek stel voor dat elkeen hul eie keuses uitoefen, sonder druk of spot van diegene wat 'n ander uitkyk of die lewe het. [My Afrikaans is nie te goed nie maar die oorspronklike was in Afrikaans so ek voel ek moet daarin antwoord. Ek was lank uit RSA en het eers onlangs teruggekom]

            • antwoord
            mkruger
            23 Mar 2010 06:58

            Wel iemand het eens op 'n tyd vir my gese dat die natuur voel aan as daar 'n oorlog oppad is en dan word meer seuns gebore.

            Vir my sal die lewe sonder vleis soos die derde wereld oorlog wees....wat net nooit ophou nie.

            • antwoord
            Jakkals
            22 Mar 2010 06:44

            Ek het op 'n stadium toe my 3 kinders tieners was nogal gehoop dat hulle vegetariers wil word. As elkelouer kon hulle my behoorlik uit die huis uit eet agter vleis aan. Ek het dramaties die vark doodgeskiet en hulle moes krap en slag maar watwou die halwe vark het nog warm aan die hak gehang toe word nie eerste stukkies al afgeny en moet pan toe gaan. Hoenders se koppe moes hulle afkap en terwyl die vere waai word die pote se water al opgesit.....

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Voedselpryse kan verdubbel teen 2030
            • Verwerkte suiwel mag oor grens
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction