
|
boran
|
Argentyn
|
Danie C
|
Le-Andrie Bezuidenhout
|
|
Leon Kruger
|
|
MARIETH GROBLER
|
Danie C
|
Janbez
|
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Iemand skakel my en vra my of ek my werk kan waarborg en of ek bereid is om my "waarborge" te publiseer?
Die Biologie is lewend, veranderlik en nie eksakt sodat mens absolute waarborge kan gee nie. Dit vir een.
Ek publiseer dus graag wat my standaard onderneming met die produsente onder my werksaamhede is en, ek word dan graag hieraan getoets, in die openbaar.
Ek doen hierdie in absolute nederigheid omdat ek net 'n instrument is in die hande van die wetenskap en van baie ander bekende akademici se harde werk gebruik maak om Strategies Geintegreerde Parasietbestuur te kan toepas.
Ek kan nie al my studie data hier publiseer nie omdat dit die integriteit van my studies in gevaar sal stel. Bloot ook omdat mense gewoon stukkies inligling wangebruik en toepas.
Daarom is hierdie my standaard openbare onderneming en dit is ek bereid om in die openbaar toetsbaar te maak. Die manier en intrepretasies deel ek nie, dis my werk en intellektuele kapitaal waarvan ek moet oorleef.
Daarom die volgende ondernemings.
Beste Mnr ABCDEF
Jou belegging in my wetenskap en die geld wat jy my betaal moet darem ook gemeet word en na waarde wees. Ek het oor die 3-jaar van my betrokkenheid by jou 3 doelwitte
Onthou daarom om vir my die datums te stuur van die kampe of groepe wat jy moet doen, sodat ek dit in my saamgestelde profiel vir wat en hoe ons jou diere wetenskaplik bestuur, kan inwerk.
Het jy moontlik al n kosteberekening gemaak wat jou dip jou kos van die vorige jare? Sou jy omgee om die kostes en aankope, te verskaf, en hoe jy dit bereken het kan verskaf sodat ons doelbewus die kostes kan meet, vergelyk en afbring.
Sal jy waardes aan jou tyd, arbeid, risiko en ook verliese
Baie dankie
Pierre van Niekerk
0126674755
0822208386
pierrevn@telkomsa.net
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)