Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Vra-die-veearts

Argiewe

2012

  • Mei (3)
  • April (3)
  • Maart (7)
  • Februarie (10)
  • Januarie (6)

2011

    2010

      2009

        2008

          2007

            Blogger

             
            Danie C
            Foto album
            Aangesluit: 10 Jun 2009
            Plaas naam : Vaalspruit
            Land : Paraguay

            Ek ondersteun

            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Leon Kruger se foto
            Leon Kruger

            Volgelinge

            • Martie Kruger se foto
              Martie Kruger
            • Spiekeries se foto
              Spiekeries
            • scorpiondip se foto
              scorpiondip
            • charles norval se foto
              charles norval
            • Argentyn se foto
              Argentyn
            • Dalena se foto
              Dalena
            • Janbez se foto
              Janbez

            Vriend

            Martie Kruger se foto
            Martie Kruger
            charles norval se foto
            charles norval
            scorpiondip se foto
            scorpiondip
            Janbez se foto
            Janbez

            Jongste blogs

            Danie C se foto
            Toulouse en omgewing (4)
            saai se foto
            Invoere - bangkrot Boere
            Steven nel se foto
            Kopklamp
            Steven nel se foto
            My nuwe nguni vers
            Johannes Meintjes se foto
            Perspektief op Landbou: ACDP

            My Weer

            • Voorspelling
            • Vandag
            • My ligging

            Kaapstad

            • Donderdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:20 C
            • Laag:12 C
            • Vrydag
            • Reën
            • Hoog:17 C
            • Laag:10 C
            • Saterdag
            • Gedeeltelik bewolk
            • Hoog:18 C
            • Laag:6 C
            Sonsopkoms: 7:37
            Sonsondergang: 17:47

            Kaapstad

            Bygewerk:24 May 18:00 IDT
            Temp:
            Druk:
            Doupunt:
            Humiditeit:63%
            Wind:

            Kaapstad

            Peiling

            Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

            Vra die veearts

            Ingestuur deur Danie C op 22 Desember, 2010 - 12:27

             

             

            Sms die meisietjie van die poskantoor in Melgarejo, dit is die dorpie van die kolonie, my verlede week. As ek van haar ´n sms kry, beteken dit ietwat meer as ´n brief en ek raak opgewonde. Briewe maak my ook opgewonde, maar hulle is redelik skaars deesdae, weens die internet toegang. Weet ek dat dit iets besonders is en ek het ´n snuf in die neus, want Jan, dit is nou Jan Bez van die Landbouweekblad het my een belowe.

            My intuisie, nie vroulik nie, was toe reg. My eie persoonlike uitgawe van Vra die veearts. Saamgestel deur die Faffa Malan, bekende rubriekskrywer in die Landbouweekblad oor hierdie sake. Bydraes van baie ander kenners.Begin lees eers die temas wat my interesseer. Voeding, spoorelemente, aanvulling en anatgoniste. Dink dat dit ´n probleem in ons omgewing is. Sien oa die bydraes van Willie Smith, vroeër van ons omgewing en ook skoolmaat. Lees daarna alles, lees lekker, maklike taal wat almal verstaan, amper soos ´n storieboek.

            Bevat dalk nie alles nie, maar sien dat dit Wat beesboere moet weet (1) is, die moontlikheid is daar, nog uitgawes lekkerlees uitgawes. Gesels juis met vrind Nico oor die onderwerp van hondsdolheid, kom ons kyk wat sê die nuwe boek, teleurstelling, niks daaroor nie.

            Moet hierdie nié as ´n resensie beskou nie. Daarvoor is ek nie opgewasse nie, maar dat dit ´n probleem of wat kan oplos en mense ´n goeie idee oor beesboerdery kan gee, is gewis. Baie dankie, Jan Bez.

            Hasta la proxima

            Geen gradering nie
            • Danie C se blog
            • 2595 keer gelees
            • Drukker-vriendelike uitgawe
            • Stuur na vriend
            • PDF uitgawe

            Kommentaar

            corlivdm
            13 Jul 2011 08:58

            Hugo, jy kan 'n e-pos stuur na lbw@media24.com om die boek te bestel. As jy nie regkom nie, is jy baie welkom om my te kontak by cornelia.vdmerwe@landbou.com of 021-406-2516.
            Groete
            Corli van der Merwe
            Webredakteur

            • antwoord
            Hugo Mynhardt 
            12 Jul 2011 19:40

            Is daar 'n kontak waar ek die nuwe Landbouweekblad en Afrivet se nuwe boek oor skaap en bokke, kan bestel?

            • antwoord
            Janbez
            04 Mei 2011 09:59

            Helette,
            Ja, Landbouweekblad en Afrivet stel 'n omvattende boek, Siektes en Parasiete by Kleinvee, tydens die Nampo-Oesdag op 17 Mei bekend. Hou gerus die webwerf of ons tydskrif dop vir meer besonderhede.
            Jan Bezuidenhout
            Landbouweekblad

            • antwoord
            Onbekende besoeker 
            03 Mei 2011 16:48

            Goeie Dag
            Ek wil graag weet of daar 'n boek is oor 'Vra die veearts - skape en hul siektes.

            Groete
            Helette

            • antwoord
            Corrie Simpson 
            03 Mei 2011 08:40

            Hoe en wanneer weet ek as n hond op hitte is en het iemand in pietersburg n reun Istraliaanse beeshond asb.

            • antwoord
            LiezlV
            13 Jan 2011 08:43

            Hi Lelanie,

            Jy kan jou betselling plaas by tel.: 0860 103 577 of ’n e-pos stuur na landbou@media24.com.

            • antwoord
            Lelanie Lourens 
            12 Jan 2011 17:21

            Ek wil graag die boek 'vra die Veearts' koop, hoe gaan ek te werk? Groete

            • antwoord

            Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

            Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

            Geborgde skakels


            Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

            Kwaliteit Saad

            Die toekoms is in jou land

            In lyn met die boer

            MSD Animal Health

            Our brand new website

            Daaglikse nuusbrief

            Weeklikse nuusbrief

            Teken In

            • Registreer as gebruiker
            • Wagwoord vergeet?

            E-pos forum

            • Waarom is boere so stil?
            • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
            • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
            • Boom Lusern en siektes
            • Nekklamp vir beeste
            meer...

            Gewildste stories

            Vandag

            • Boer aangerand oor begrafnis
            • Staat koop grond onder markwaarde

            Immergroen stories

            • RSS-voere
            • E-pos foto's aan ons

            Pas gelees

            • Vragte koringmeel land in SA
            • Vrees oor aanplantings weens ho
            • Wie is ons?
            • Kontak ons
            • Gebruiksvoorwaardes
            • SMS-diens
            • RSS-voere
            • Teken in op LBW
            • LBW-argiewe
            • Vennote

            Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

            Web Development by FormFunction