Vyftien

Wie sou nou kon dink dat mens op vyftienjarige ouderdom mondig is ? Of ten minste dat die meisies dit is, op daardie vroeë ouderdom. Een van die vreemde gewoontes wat ons hier kom ondervind het. Vir die meisies is daardie dag, die vyftiende verjaarsdag, amper belangriker as hul troudag. ´n Groot partytjie en iets om na uit te sien. Die afgelope Saterdag het ons die

Geen gradering nie

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.