
Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Ek is op die oomblik baie kort van mannekrag in my Wilddiefstal eenheid. Ek sukkel om jongmense te kry wat bereid is om in die bos te werk. Waar gaan hulle heen? Is die stede soveel beter?
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Bundi, wat offer jy die manne dat hulle nie moet stede toe trek nie. Ons almal is lief vir die bos, maar ons moet ook kos op die tafel sit een of ander tyd....
Hi Bastion,
Ek stel wel beland en het al voorheen van die oipleiding gehad as wat julle gee, maar teen R170 000 is dit buite my bereik. Ek will graag in die rigting gaan mar kan dit nie bekostig nie.
Noordwester
Ek is beskikbaar
Dagse Almal,
Bastion Opleidings-Akademie is moontlik die oplossing. Ons rekruteer, keur en lei geselekteerde jongmense op as Sekuriteits-operateurs. Die opleiding duur 12 aaneenlopende maande en die operateurs wat ons laas jaar opgelei het werk tans in die Golf van Aden ter bekamping van seerowery. Ons het ook baie belangstelling van wildsboere gekry nav 'n demonstrasie oor die vermoe en dissipline van ons studente ter bekamping van plaasaanvalle en wilddiefstal, Indien daar enige belangstelling is, kan belangstelllendes ons webtuiste by www.bastiontraining.com besoek of kan ons telefonies kontak by 083 481-0107.
Stem saam lappies. Ek is nie in die mark soos jy nie maar ek voel vir ouens soos jy. Ek hoop net jy word goed betaal en waardeer as jy eendag die kans kry. Groete uit Aus.
Sal nie sê dit is alles waar nie oom. Ek het net na skool gaan soek om te kyk om in die natuur en die oopte te gaan werk, daar is niks beter nie. Het 3 jaar gesoek en niks gekry nie. Of my NQ3 is nie genoeg nie, of ek moet ondervinding hê. Kort ook maar mense wat bereid is om ondervinding te kan gee aan ons en bereid is om ons te leer.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)