Ondersteun nog niemand nie
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Goeie naand hiervan Bethal.
Ek het nou vandag 'n paar artikels van die vorige joernale gaan uithaal en ek sal dit oor die volgende paar dae hier op die blog plaas vir almal om te lees.
Vir diegene wat nie Engels verstaan sal ek die vrae in Afrikaans beantwoord.
Ek is wel besig om dit stadig in Afrikaans te vertaal en sal dit waarskynlik 'n hele paar kere moet proef lees voordat dit sal reg wees.
Die vraag Waarom Boran? gaan ons gou vanaand na kyk.
Ek gaan die kort stuk uit die Boran Joernaal aanhaal en dit is maar net enkele van die goeie eienskappe van die Boran.So hier gaan ons dan in die Engelse gedeelte.
Why Boran:
1. The genetic composition of the Boran is unique, making it your best choice for cross breeding
• European Bos Taurus 24%
• Bos Indicus 64%
• African Bos Taurus 12%
2. The Boran is the mothering cow of
The Boran cows have very good udders with well-formed teats and she produces enough milk to wean calves that weigh more than 50% of dams weight at weaning. Their good mothering instinct provides a deterrent against predators. This trait also generates an excellent survival rate of the calves. She produces small calves at birth, male calves average 28 kg and female calves average 25 kg. Calving problems hardly exist.
3. Longevity
It is quite normal for a 15-year-old cow to be sound mouthed and it is also on record that a 16-year-old Boran bull is still producing high quality semen for artificial insemination.
4. Fertility
It is acknowledged that the greatest attribute of the Boran is its fertility. Even under harsh conditions the Boran cow will continue to breed and rear calves and do this without punishing herself. One explanation for this high fertility is that the cow has relatively low body weight loss over the suckling period, thereby maintaining a good condition, thus able to conceive again.
5. Disease Resistance
A loose but very motile skin with a very short covering of hair and a high secretion of an oily substance makes the Boran a less desirable host for ticks and flies. This together with thick eye banks with very long eyelashes and a long tail with a big well-formed twitch all protect this indigenous breed against insects.
6. Temperament
Boran cattle are recognized as being generally quiet, docile and easy to handle. This trait has developed over many generations of cattle living close to man.
7. Carcass Quality
Trials in
8. Herd instinct
The herd instinct of the Boran makes it easy to manage in bush country. The strong herd instinct makes it almost impossible to steal a single animal out of a herd, thus making an attempt to steal them a very difficult task.
9. Good converter of roughage into good quality beef
The Boran is a breed that is successfully fattened of the veld with no energy supplement. The Boran is also a good browser and under difficult circumstances it has the ability to stay in a good condition.
10. Early Maturing
Boran heifers reach puberty at an average age of 385 days.
Nou ja daar is 10 baie goeie redes hoekom die Boran gewild is.
Ek sal dan ook die Oorsprong van die Boran plaas.
Groetnis van hierdie kant
Buks van Bethal.
NS: Die artikels verskyn in die 2006 Boran Joernaal wat julle kan aflaai in PDF formaat op die Boran we blad by www.boran.org.za
Buks van Bethal.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Hello aan die manne wat kommentaar lewer. Ek dink dat as die manne een of twee Dexters verse/koeie hier by my kom aflaai sal ek hulle kan help (LOL) Die een tipe persoon wat ek nog nie by enige van die Boran veilings gesien het nie is "Groot Direkteure van Groot Maatskappye. Slegs ernstige boere wat weet waarheen hulle op pad is.
Wil my lyk Buks het nog nie van die Dexter beesras gehoor nie, want dit is al manier hoe sy somme sal klop per hektaar. Miskien moet hy begin wonder waarom die Tuli ras so baie veld wen en nie deur direkteur dividende van groot maatskappye gekoop word slegs vir beleggingswaarde en saadverkope VAN DIE GROOTSTE BEMARKINGSFOEFIE sedert die KUBUSSE van Garies. Die ras word ook nie deur alwetende telers bemark nie ,maar bemark homself orals in die land teen bekostigbare bulpryse. Die arme boere wat dink hulle gaan ook nou geld maak deur op kuddevlak met Borans TE BOER IS IN VIR 'N VERRASSING,VRA MY!
'n Ander rede is omdat daar altyd "slim" manne is wat te veel geld het...
Wil my voorkom asof die Boran tans besig is om by die Bonsmara oor te neem.
So klomp jare terug het "boere" baie betaal vir Bonsmaras en nou haal Borane lekker pryse op veilings.
Maar ja, 'n man kan seker sy oortollige geld mors net soos hy wil. Hy het immers gewerk daarvoor.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)