Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Weiding-te-huur-gevra

Argiewe

2011

  • Januarie (1)

Blogger

 
Joep
Foto album
Aangesluit: 24 Jan 2011
Dorp : Pretoria
Provinsie : Gauteng
Land : Suid Afrika

Ek ondersteun

Ondersteun nog niemand nie

Volgelinge

Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

Vriend

Nog nie vriende gemaak nie.

Jongste blogs

Danie C se foto
Toulouse en omgewing (4)
saai se foto
Invoere - bangkrot Boere
Steven nel se foto
Kopklamp
Steven nel se foto
My nuwe nguni vers
Johannes Meintjes se foto
Perspektief op Landbou: ACDP

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Donderdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:12 C
  • Vrydag
  • Reën
  • Hoog:17 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:18 C
  • Laag:6 C
Sonsopkoms: 7:37
Sonsondergang: 17:47

Kaapstad

Bygewerk:24 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:63%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Weiding te huur gevra

Ingestuur deur Joep op 28 Januarie, 2011 - 15:34

Ek word sommer naar as ek sien hoeveel weiding le onbenut en dit terwyl ek brand om iewers 'n boerderytjie te kan begin...

 As iemand kan help met 20 tot 100 ha weiding te huur  rondom Rayton, Cullinan, Bronkhorstpruit, Bapsfontein sal dit baie waardeer word.  Ons sal jou veld oppas en jou heinings opgradeer indien nodig.

En as die plasie nog iets op het wat lyk na 'n huisie  waar ons naweke kan bly en ons beeste bewonder - nog beter!  Maar dit is nie 'n vereiste nie.

Help asb.

 

Geen gradering nie
  • Joep se blog
  • 1755 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Johann Beukes 
02 Jan 2012 15:45

Ek is soek na 'n paar hektaar weiding om te huur vir 'n boerbokboerdery in die Pretoria-area. Laat weet my asseblief?

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Des 2011 20:37

Ek sal ook baie graag met n paar kalers in die Pretoria area beginne boer , indien iemand dalk n stukkie land te huur het of selfs n vennoot in n boerdery soek kontak my asb.

  • antwoord
Joep
28 Jan 2011 15:35

Dit is die plan - ek het dit voorheen ook gedoen toe ek met beeste geboer het.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Jan 2011 14:16

Net n stukkie raad as jy vee wil aanhou maak seker dat jy hulle toesluit in die aand, ek boer in die omgewing en vee diefstal is n groot probleem.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Boer aangerand oor begrafnis
  • Staat koop grond onder markwaarde

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Staat moet vleisveiligheid beheer
  • Sorg vir voëls in 'n kou: 10 wenke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction