Ondersteun nog niemand nie
Hierdie persoon het geen volgelinge nie.
Nog nie vriende gemaak nie.
|
|
|
| Bygewerk: | 24 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 63% |
| Wind: |
Jis laat ek moet my self welkom heet is 'n skande en grens aan slapgat geit en my oupa het altyd gewaarsku teen daai geite maar ok hier is ek en kom ons blog nou weer bietjie.Ons seisoen hier in die noordweste loop so mooi laat ek nie eens lus was om iets te doen behalwe mielies plant en boer nie,so ek het dit probeer goed doen en sal probeer foto's aanheg.Ons kry net,net genoeg reën dws op die regte tyd en net genoeg nie te
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)