Daar was 'n uitbraak van West Nile Virus in Mnandi, buite Centurion. Ek was in 'n posisie om die telers en stalle te help om die muskiete af te weer van hul perde. Die gevolg van hierdie behandelling was dat vliee in die stalle ook met meer as 80% verminder het.
Ons behandel die komberse van die perde en dit weer muskiete, muggies wat Afrika Perdesekte veroorsaak, sukses vol af. Enige beitende insekte word afgeweer en ons gebruik dit suksesvol op alle troeteldiere en mense.
Muskietbyte word met meer as 95% verminder en EDBLO en Sealy gebruik nou ons behandelling in hul materiaal. Een behandelling hou tot drie maande of 20 wasse.
Die behandelling word gereeld op National Geographic uitgesaai.
Dink wat dit vir jou en jou diere mag beteken.
Kontak my gerus.
Willem 0834542014.
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)