Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Boereblogs / Wiet-betaal-vir-zuma-troue

Argiewe

2012

  • Maart (1)

2011

    2010

      2009

        Blogger

         
        alani
        Foto album
        Aangesluit: 10 Des 2009
        Dorp : Pretoria
        Provinsie : Gauteng
        Land : Suid Afrika

        Ek ondersteun

        Ondersteun nog niemand nie

        Volgelinge

        Hierdie persoon het geen volgelinge nie.

        Vriend

        Nog nie vriende gemaak nie.

        Jongste blogs

        Danie C se foto
        Toulouse en omgewing (4)
        saai se foto
        Invoere - bangkrot Boere
        Steven nel se foto
        Kopklamp
        Steven nel se foto
        My nuwe nguni vers
        Johannes Meintjes se foto
        Perspektief op Landbou: ACDP

        My Weer

        • Voorspelling
        • Vandag
        • My ligging

        Kaapstad

        • Donderdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:20 C
        • Laag:12 C
        • Vrydag
        • Reën
        • Hoog:17 C
        • Laag:10 C
        • Saterdag
        • Gedeeltelik bewolk
        • Hoog:18 C
        • Laag:6 C
        Sonsopkoms: 7:37
        Sonsondergang: 17:47

        Kaapstad

        Bygewerk:24 May 18:00 IDT
        Temp:
        Druk:
        Doupunt:
        Humiditeit:63%
        Wind:

        Kaapstad

        Peiling

        Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

        Wie't betaal vir Zuma-troue?

        Ingestuur deur alani op 5 Januarie, 2010 - 12:15

        Dis wonderlik as 'n man en vrou mekaar gevind het en besluit om hulle lewens saam te spandeer. Elke mens verdien om gelukkig te wees saam met iemand vir wie hulle lief is, selfs die President. Ek wonder net of dit vir hom nodig is om vyf vroue te hê? Hoe gemaak as hy op 'n amptelike staatsbesoek moet gaan en sy vrou moet hom vergesel, vat hy al vyf saam?

        Die vraag is al seker 'n paar keer gevra, maar ek wil dit weer stel: Wie betaal of het betaal vir Pres. Zuma se vyfde troue gister? Kom dit uit sy eie sak, of die staat sin? En wat sy vyf vroue aanbetref, onderhou hy hulle self, of word daar ook staatsfondse vir hulle behoeftes aangewend?

        Die vrae is al deur baie Suid-Afrikaners gevra, en die meeste persone neem aan dat belastingbetalers opdok. Is dit die geval 

        Ek wonder ook of dit wettig is om met meer as een vrou te trou in SA?

        Soveel vrae, soveel vrae...

        Geen gradering nie
        • alani se blog
        • 1790 keer gelees
        • Drukker-vriendelike uitgawe
        • Stuur na vriend
        • PDF uitgawe

        Kommentaar

        BringDoodStrafTerug 
        07 Jan 2010 18:31

        @thomas sorry but without proof you cannot confirm if he did pay or that the taxpayer paid

        • antwoord
        anti betaal 
        07 Jan 2010 11:53

        daar behoort nie twyfel te wees wie betaal nie. die bestalingbetaler. gaan die persone wat donasies gee beloon word met kontrakte of vroee parool vir mediese redes?

        • antwoord
        thomas mokoka 
        06 Jan 2010 13:56

        To marry more than one women is one of the African cultures and a man has to save,be desciplined and know the roots.The man has to have a lot of livestock and plough fields in order to maintain his wives and kids.Wives has their separate responsibilities in the man's kraal. Jallousy and laziness is not wanted.A man use his livestock and savings to pay for all the wedding needs so our president paid from his pocket to marry all his wives.
        For the wedding party is something different,he may had donor funds from friends in and outside the country.If i was in the country and knew about his wedding i could have donated a goat(s) for slaughter.

        • antwoord

        Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

        Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

        Geborgde skakels


        Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

        Kwaliteit Saad

        Die toekoms is in jou land

        In lyn met die boer

        MSD Animal Health

        Our brand new website

        Daaglikse nuusbrief

        Weeklikse nuusbrief

        Teken In

        • Registreer as gebruiker
        • Wagwoord vergeet?

        E-pos forum

        • Waarom is boere so stil?
        • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
        • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
        • Boom Lusern en siektes
        • Nekklamp vir beeste
        meer...

        Gewildste stories

        Vandag

        • Boer aangerand oor begrafnis
        • Staat koop grond onder markwaarde

        Immergroen stories

        • RSS-voere
        • E-pos foto's aan ons

        Pas gelees

        • Landbou sal homself moet finansier
        • Onwettige dorpe op plase gestig
        • Wie is ons?
        • Kontak ons
        • Gebruiksvoorwaardes
        • SMS-diens
        • RSS-voere
        • Teken in op LBW
        • LBW-argiewe
        • Vennote

        Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

        Web Development by FormFunction